Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lily House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lenore R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Perfect spot for our needs! What a lovely spacious stay. We had a lovely walk on the cliff path by the sea. Well equipped and beautiful space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janneka
The Lily House
Thank you, Lenore. It was a pleasure hosting you at The Lily House.

Belinda L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Very comfortable, pleasant and convenient. We couldn't fault anything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stadler K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Netjiese woonplek met baie ruimte. Die nodige geriewe was daar. Goed geleë. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Baie winderig! WiFi sein baie sleg. Was baie vriendelik en het laat gebly om vir ons oop te maak, ons waardeer dit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Janneka
The Lily House
Hi Annelien, Yes, the WiFi was slow in the whole of Hermanus, Overberg, and Cape region due to the huge storm which affected the service providers' connection.

Lizanne H
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Pragtige, ruim eenheid in stil omgewing. Baie goeie diens en netheid. Wasmasjien vir klere was tot groot hulp, veral nadat ons al vir meer as 'n week rond gereis het. Omgewing is baie veilig om te gaan stap en binne bereik van die nodige eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika L
Kort verblyf
4.2
Okt 2022

Aangenaam. Ongelukkig was my bed gedaan. Het gevoel soos 'n waterbed en was ek so in pyn die volgende dag dat ek nie myself kon aantrek nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Janneka
The Lily House
Hello Eurika Our apologies our bed did not suit you however, they are the top of the range hotel quality beds. We normally have top ratings You did mention that you suffer badly from back ache and cannot stand for long. We hope your further travels are safe and happy.

Elsje H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Rus en vrede. Heerlik gebly. Alles wat mens nodig het, was daar. Net braaiplek gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Feb 2021

Pragtige eenheid, volledig toegerus. Ruim, pragtige eenheid. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clive V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2020

Very nice and quiet. Easy to find. Almost next to the malls, not far to drive. Just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janneka
The Lily House
Thank you, Clive, you are always a wonderful guest, look forward to seeing you again at The Lily House

Annelene O
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Gasvryheid en netjies. Als is so modern en netjies. Diens was vriendelik en professioneel. Weg van geraas. Sien my weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janneka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disalaan 12, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA084e1ecb11fdd51118907f69148f2cc6b6973c8c8f99b2a546c73c2d617b61cf7a33e90f6624fecbe9bf48f360ad1e42257b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 12 Disa Avenue Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.415367 19.235125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang