The Lily House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disalaan 12, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Lily House is in die hartjie van Hermanus en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante en net 1,2 km se ry vanaf gholfbane, die strand, sportgeriewe en die wonderlike wynplase en wingerde van die Hemel-en-Aarde-vallei.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n ruim oopplan-leefarea met 'n TV en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste maaltye saam kan nuttig. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Dit lei na 'n privaat stoep met braaigeriewe. Groot skuifdeure lei van die leefarea na 'n privaat stoep met braaigeriewe. Gratis WiFi en parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Die eenheid het 'n aparte en privaat ingang, asook veilige parkeerplek op die perseel.
Aktiwiteite in die area sluit fietsry, valskermsweef, voetslaan, gholf, branderplankry, wynproe, walviskyk, kranswandelpaadjies en meer in.
Die restaurante in die omgewing bied van die beste fynproewersmaaltye in die land.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Janneka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Disalaan 12, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink The Lily House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disalaan 12, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang