Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lily House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disalaan 12, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

In die hartjie van Hermanus bied The Lily House gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Loopafstand na winkels, restaurante, en 'n kort entjie se ry 1,2 km na gholfbane, die strand, sportgeriewe, en die pragtige wingerde van die Hemel en Aarde-vallei.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, waarvan 1 'n koninggrootte-bed het (kan in 2 enkelbeddens omskep word) en die tweede met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid beskik ook oor 'n ruim oopplan-leefarea met 'n TV en 'n eetkamer met oorgenoeg sitplek waar gaste saam maaltye kan geniet. Die kombuis het 'n gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Groot skuifdeure vanaf die sitkamer lei na 'n privaat patio met braaigeriewe. Gratis WiFi en parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Hierdie eenheid het 'n aparte, privaat ingang en veilige parkeerplek van die straat af.

Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, fietsry, hangsweef, gholf, branderplankry, wynproe, walviskyk, kranspaadjies en vele meer in.

Die restaurante in die omgewing bied van die beste kookkuns in die land.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir The Lily House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janneka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Disalaan 12, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lily House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disalaan 12, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA084e1ecb11fdd51118907f69148f2cc6b6973c8c8f99b2a546c73c2d617b61cf7a33e90f6624fecbe9bf48f360ad1e42257b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 12 Disa Avenue Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.415367 19.235125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang