The Little Flower
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Morne V - Feb 2024
Algehele gradering
Uitmuntend.
Samantha G - Mei 2023
Algehele gradering
Great stay.
Laurika K - Okt 2023
Algehele gradering
Dis al wat 'n mens nodig het.
Lerato M - Mei 2024
Algehele gradering
The place did not meet my expectations.
Kobus P - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilige gemaklike verblyf.
Anthony L - Jan 2023
Algehele gradering
Security lights a hindrance for sleep.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Leslie W - Des 2023
Algehele gradering
Ons het beter verwag.
The Little Flower se terugvoer
Hello Leslie,
The Little Flower verwelkom terugvoer, insluitend konstruktiewe kritiek, aangesien dit nuttig is om ons te help om ons diens te verbeter.
Ons waardeer veral wanneer gaste enige probleme tydens hul verblyf opper. Dit gee ons die geleentheid om, waar nodig, onmiddellik op te tree om te verseker dat ons gaste 'n aangename verblyf geniet.
Soos genoem op ons lys is daar 'n koningingrootte bed (nie 'n dubbelbed nie) in die slaapkamer en 'n slaapbank in die oopplan-area wat in 'n dubbelbed omskep word, wat 'n gemaklike slaap bied vir 'n totaal van 4 gaste.
U resensie word as feitelik verkeerd opgemerk.
Ons waardeer ons gaste en streef daarna om vir hulle die beste ervaring te gee. Dit is jammer dat u bekommernisse nie tydens u verblyf by ons geopper is nie.
Helmie K - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en lekker plekkie.
Andre C - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker geleë vir sake besoeke. Nie vir vakansies nie.
Sharon-rose V - Mei 2022
Algehele gradering
It was quite a lovely stay. Very cozy and relaxing.
Andoline J - Mrt 2022
Algehele gradering
Plek is goed ingerig en alles netjies. Ontvangs en vertrek was baie goed gedoen.
Johann S - Jan 2022
Algehele gradering
Was lekker.
Andries O - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam met plek vir verbetering.
Eleanore B - Aug 2021
Algehele gradering
Very accomodating, friendly service.
Lionel T - Jan 2020
Algehele gradering
Awesome.
The Little Flower se terugvoer
Dear Lionel,
Thank you for taking the time to write a review. It is much appreciated.
You and your family were wonderful guests and a pleasure to host.
Christo V - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en voldoende toegerus, maar ligging in nywerheidsgebied is nie bevredigend.
Libby D - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker gerus.
Melissa S - Apr 2019
Algehele gradering
Perfect for quality time.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ideaal vir kwaliteit-tyd.
Ek en my nuwe man het na Little Flower gegaan vir ons wittebrood, en ek het nie verwag dat die plek presies dieselfde soos die foto's op die web sou wees nie. Dit is perfek as jy alleentyd saam met jou wederhelfte wil hê. Dit is privaat en veilig. Die omgewing is baie rustig. Die strand is loopafstand en dit is gewaarborg dat jy 'n wonderlike tyd sal hê. Dan, laastens, Cheryl (verhuurder), wow, sy is die perfekte gasvrou. Sy is gaaf, vriendelik en beleefd. Ek en my man was nie net met die perfekte verblyf beïndruk nie, maar ook met Cheryl se warm verwelkoming. Ek sal Little Flower aan iemand wat 'n ruskans van die besige wêreld wil hê aanbeveel, net om te ontspan en die rustigheid te geniet. Jy sal nie spyt wees nie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jacques V - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Tyrone-leigh A - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Jan H J - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie uitleg en posisie.
Lees meerAnelda A - Aug 2019
Algehele gradering
Goed toegeruste verblyf.
Danielle B - Feb 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
The Little Flower se terugvoer
Goeiedag Danielle,
Ek hoop dit gaan goed met u. Baie dankie vir die goeie terugvoering, ek waardeer dit verskriklik. Ek wil graag vir u noem dat u was een van my beste gaste ooit!
Lekker dag verder,
Cheryl
Frikkie B - Apr 2019
Algehele gradering
Dis te ver van die strand af.
Yingisani C - Des 2018
Algehele gradering
It is a good for family holiday.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit is goed vir 'n gesinsvakansie.
Baie goeie woonstel, maar geen TV.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Curtly T - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was goed.
The Little Flower se terugvoer
Liewe Curtly,
Dit was 'n plesier om jou te bied.
Dankie vir die keuse om by die "Little Flower" te bly.
Vriendelike groete.
Amanda V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie goed.
The Little Flower se terugvoer
Goeiedag Amanda,
Dankie vir jou resensie, jy was 'n wonderlike gas.
Kom gerus weer.
Vriendelike Groete.
Daphne E - Okt 2018
Algehele gradering
Gemiddelde plek, was bietjie klein.
Rosemari R - Apr 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Lees meerMonique L - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en alles wat benodig beskikbaar.
The Little Flower se terugvoer
Baie dankie vir u terug voering. Ons sal verseker 'n waaier in die woonstel sit, soos u voorgestel het. Die beskrywing van die woonstel het ons ook aangepas.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-straat 65, Little Greece 30, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang