Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Little Flower

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R330 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is streng verbode.

Geen partytjies word toegelaat nie.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis. Dit sal tot 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal word indien daar geen skade is nie.

Elke gas word van 7 eenhede se elektrisiteit per nag voorsien. Enige ekstra krag wat gebruik word is vir hul eie rekening. Daar is 'n koopkragmeter in die woonstel waar gaste die krag kan aankoop en insleutel. Die koopkragmeter se nommer is in die woonstel.

Slegs die aantal gaste wat aangedui is op die bespreking word toegelaat. Ekstra gaste sal ekstra kostes tot gevolg hê.

Dagbesoekers word nie toegelaat sonder toestemming van die eienaar nie.

Die kompleks se bestuur het streng reëls ten opsigte van parkering en gaste moet by die besoekersparkeerplek parkeer. As gaste nie die reëls nakom nie, kan hulle finansieel aanspreeklik gehou word vir boetes wat ontstaan.

Daar is ook 'n streng geraasbeleid en gaste word versoek om die inwoners in die kompleks te respekteer. Gaste mag nie na 22:00 'n geraas maak nie, anders mag hulle 'n boete deur die beheerliggaam opgelê word.

Let asseblief dat daar nie TV of WiFi is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 65, Little Greece 30, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82467d2b12993e185e90e307e59602abbcdafc920bd2e8d6990529d40803cb5ca93a65640b3478f7ab2daf88d2b974829132?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 65 George Street 30 Little Greece 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.118786688581 18.841050682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang