Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Little Flower

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Morne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Uitmuntend. Beste ooit. Baie dankie. Dit was heerlik en aangenaam. En aan Mev. C. A. Wareley, uitstekende diens van u af. Regtig die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Great stay. The complex has fantasic lighting, complex is quiet and neighbors are friendly. Bedroom curtain is a little too light so the room is never dark as complex light shines in. I would still highly recommend this placr and would visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurika K
Kort verblyf
4.6
Okt 2023

Dis al wat 'n mens nodig het. Het veilig gevoel. Naby die see en winkels. Ek en my seun het dit regtig geniet om daar te bly. Die eienaar van die woonstel was baie vriendelik. So een of twee probleempies gehad, maar dit is baie vinnig uitgesorteer. 24 uur sekuriteit. Remote vir die hek waar jy self in en uit kan gaan. Vriendelike mense om jou. Ek beveel hierdie plek definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lerato M
Lang verblyf
1.6
Mei 2024

The place did not meet my expectations. Behind the apartment building, there is an industrial area. The flat is in an odd space and the actual view doesn't match the pictures shown on the website. Some of the utilities were not fully functional, and the place didn't smell fresh.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Kobus P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Veilige gemaklike verblyf. Ons het basies net slaaplek gesoek omrede mens met vakansie baie op ander plekke kuier en basies net by jou verblyf slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anthony L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Security lights a hindrance for sleep. Location to beach is close. Shopping malls are close.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leslie W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Des 2023

Ons het beter verwag. Die woonstel is veronderstel om 4 mense te kan slaap, maar daar is net een dubbelbed en een bank.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Cheryl
The Little Flower
Hello Leslie, The Little Flower verwelkom terugvoer, insluitend konstruktiewe kritiek, aangesien dit nuttig is om ons te help om ons diens te verbeter. Ons waardeer veral wanneer gaste enige probleme tydens hul verblyf opper. Dit gee ons die geleentheid om, waar nodig, onmiddellik op te tree om te verseker dat ons gaste 'n aangename verblyf geniet. Soos genoem op ons lys is daar 'n koningingrootte bed (nie 'n dubbelbed nie) in die slaapkamer en 'n slaapbank in die oopplan-area wat in 'n dubbelbed omskep word, wat 'n gemaklike slaap bied vir 'n totaal van 4 gaste. U resensie word as feitelik verkeerd opgemerk. Ons waardeer ons gaste en streef daarna om vir hulle die beste ervaring te gee. Dit is jammer dat u bekommernisse nie tydens u verblyf by ons geopper is nie.

Helmie K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie netjies en lekker plekkie. Beveel sterk aan vir 'n lekker vakansie. Baie veilig en netjies als is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
Kort verblyf
4.6
Aug 2022

Lekker geleë vir sake besoeke. Nie vir vakansies nie. In die industriële gebied geleë. Geen see-uitsig of so iets nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 65, Little Greece 30, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82467d2b12993e185e90e307e59602abbcdafc920bd2e8d6990529d40803cb5ca93a65640b3478f7ab2daf88d2b974829132?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 65 George Street 30 Little Greece 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.118786688581 18.841050682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang