Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Little Haven - Clarens

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Michael & Kenza Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir The Little Haven - Clarens
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Renee S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee S

Ons beplan al klaar ons volgende kuier by The Little Haven!

Dit was voorwaar 'n heerlike mid-week-wegbreek. The Little Haven het sefs die pragtige foto'soortref! Die ligging van The Little Haven is pefek met alles wat belangrik is loopafstand, soos die funky dorpsplein met al sy winkeltjies en restaurante, asook al die pragtige wandelpaadjies oor en om die sandsteen koppie wat deel is van die uitsig van die kothuis. Jy het alles wat jy nodig het in die stylvol, maar knus versierde huisie. Michael en Kenza was byderhand vir enige navrae en voorstelle.

Chandre G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre G

Home away from home.

Lieflike skoon en netjiese huisie met die mooiste berguitsig.

Vanaf R2 950
R2 950 R2 213
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 950
R2 950 R2 213
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 344, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18eddba3122ea6dd0ef221cd59f4d2e7fdd5711901bd8b07210148a9de114e75d8459fcfb9899b62f2414efcf8a76884b401?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 950 nouVanaf R2 213 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 344 Van Zyl Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.512896664832 28.419949554332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang