The Little Loraine
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Feb 2025 tot 22 Feb 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eunice-weg 6, Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
-
Vanaf
R995R846 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Little Loraine is 'n pragtig ingerigte selfsorg-solderwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende tuisbasis terwyl hulle hierdie stad besoek.
Die solderkamer kan tot 2 gaste akkommodeer en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Lugversorging ingesluit.
Gaste het toegang tot 'n privaat tuin en braai-area, asook veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en Kragga Kamma Wildtuin. Sardiniëbaai-strand is ongeveer 12 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Justin Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Eunice-weg 6, Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink The Little Loraine het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eunice-weg 6, Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap