Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lodge @ Field and Stream

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel aangesien Field and Stream 'n plaas is en met 'n plaasgrondpad bereik word.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Skoonmaakdienste moet vooraf gereël word.

Let asb. dat die eenhede op die plaas nie tans selfoonontvangs het nie. Daar is ontvangs beskikbaar by die ingang van die plaas en by die Wingers Bush Bar en Skietbaan.

Daar is geen kredietkaartgeriewe beskikbaar nie.

Indien daar enige verandering in die gepubliseerde tariewe is, sal dit met bespreking aan gaste gekommunikeer word.
Die volle bedrag moet betaal word voor aankoms.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 540
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R6 540
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R6 540
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Field and Stream, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbba40e19645dedcf536b422921579df531463ed2e01903537216cff7c6db277b2e6f0565e7803398991ea5378b9b8cbbc38b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 540 per nag, vir 10 mense Tonteldoos Road Field and Stream 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4249781 30.0173387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang