Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lookout

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir The Lookout
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Suzie B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzie B

Kalmerend, verfrissend en sielsverrykend!

The Lookout is 'n lieflike, skoon en netjiese blyplek met die mooiste see-uitsig vanaf leefarea, stoep en braai. Die plekkie is goed ingerig en toegerus met alles wat mens benodig en nog heelwat meer ook. Kevin het ons vriendelik ontvang en ons het dadelik tuis gevoel. Ons sal die plek beslis aanbeveel.

Erina W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina W

This is most definitely a highlight on our list of places to visit in PE.

What a lovely position, and what a view! A 180 degree view of the ocean. One looks down on the rolling swell out at sea that forms breakers as they get closer to the shoreline, together with a constant roar. We regularly spotted pods of dolphins feeding! The house is well-equipped and it all added up to a lovely stay. And we had a warm welcome by very friendly hosts.

The Lookout se terugvoer

Hi Erina

Thanks for the great review.
We are so glad you enjoyed the stay at The Lookout.
We're glad you saw the dolphins and maybe next time you will see some whales as well.

All the best

Kevin and Tertia

The Lookout
Jakes F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes F

Beautiful and peaceful. Excellent service from the hostess.

Perfect. Lovely host and the extra attention to detail was fantastic.

The Lookout se terugvoer

Hi Jakes
Baie dankie vir die goeie resensie.
Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien by The Lookout

Kevin en Tertia

The Lookout
Melanie O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie O

Ontspanne atmosfeer en see in jou ore laat jou ontspan.

Baie goed toegeruste plek. Mooi uitsig en voel soos 'n vakansiehuis. Vriendelike gasheer en gasvrou.

The Lookout se terugvoer

Hi Melanie
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons waardeer dit en is bly julle het dit geniet.
Ons 'ranking' op Lekke Slaap is vandag 1ste uit 16 in Blue Horizon Bay en 9de uit 2655 in die Oos Kaap.
Ons is baie trots op dit en ek is seker julle is baie trots op jou seun en die SWD Skool Span wat so goed gedoen het in die toernooi.
Als wat mooi is vir julle vorentoe en hoop om julle weer te sien.

Kevin en Tertia

The Lookout
Jurie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S

Aangenaam, gesellige kuier gehad.

Baie lekker gebly, aangenaam, skoon, netjies en pragtige see-uitsig. Baie vriendelike en aangename gashere.

The Lookout se terugvoer

Hi Jurie
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons waardeer die resensie en bly julle het die tyd geniet.
Hoop om julle weer binnekort te sien.

Kevin en Tertia

The Lookout
Annemarie O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie O

Stil en rustige plek waar jy goed kan uitrus.

Lieflike plek, skoon en netjies met die mooiste uitsig! Die kombuis en eenheid is baie goed toegerus met meer as wat nodig is vir 'n sorgvrye vakansie. Tertia het ons baie welkom laat voel en was baie behulpsaam. Ons sal vir seker weer daar oorbly.

Gert V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Ongelooflik mooi, rustig en stil.

Wat 'n ongelooflike mooi plekkie, mooiste uitsig oor die see, heerlike braai geriewe en beter toegerus as my eie huis.

Andries K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries K

Dit is 'n stukkie paradys.

Dit is 'n stukkie paradys. Ons sal definitief weer gaan.

The Lookout se terugvoer

Hi Andries
Baie dankie vir die goeie resensie.
Dit was 'n plesier om julle by The Lookout te verwelkom en hoop om julle weer te sien.

Kevin en Tertia

The Lookout
Wynand V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V

Beste plek ooit.

Wat 'n wonderlike plek. Alles en nog meer wat jy sal benodig vir selfsorg. Asemrowende uitsig. Stil strand. En diere vriendelik. 10 uit 10.

The Lookout se terugvoer

Hi Wynand

Dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang en hoop ons sien julle weer binnekort.

Kevin en Tertia

The Lookout
Carine - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carine

Baie mooi uitsig, gerieflike mooi huis met als wat jy benodig.

Pragtig en goed ingerig met als wat ons benodig het. Huis weg van ons huis. Eienaars baie bedagsame mense ons laat weet van gebeure in die omgewing, bv. loadshedding skedule en markdag by die gemeenskapsentrum. Ons gaan vir seker weer daar bly in die toekoms.

The Lookout se terugvoer

Hi Carine
Baie dankie vir die mooi resensie.

Dit was 'n plesier om julle by The Lookout te verwelkom.

Kevin en Tertia

The Lookout
Danie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie B

Waarom elders gaan? Hierdie is 'n lieflike plek met die beste view.

Ons het lekker geslaap by The Lookout.

The Lookout se terugvoer

Hi Danie

Dankie vir die goeie resensie.
Dit was lekker om jou hier by The Lookout te verwelkom en hoop om jou weer te sien.
Kevin en Tertia

The Lookout
Lizette D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette D

'n Baie ongemaklike situasie.

Die uitsig is mooi en die leefarea goed toegerus, maar ek kan nie met ander resensies op die webtuiste saamstem oor die verblyf nie. Ons is herhaaldelik die oggend voor ons aankoms met oproepe van die gasvrou gepla, oënskynlik om te weet wanneer ons sal arriveer. Toe ons daar aankom, was daar niemand om ons te ontvang nie. Die gasvrou het nie haar foon geantwoord nie en ek het uiteindelik die gasheer by sy werk in die hande gekry. Hy het 'n halfuur later opgedaag om ons toegang tot die huis te gee. Die leefarea en kombuis was vuil met ou skottelgoed en kos wat rondgestaan het. Dit was 'n baie ongemaklike situasie terwyl hy rondgeskarrel het om alles skoon en netjies te maak. Die badkamer het nie baie vars geruik nie en kort onderhoud. Verder was daar troeteldiere wat vrylik in die eenheid rondbeweeg het, al het ons versoek dat hulle die diere asb moet weghou.

The Lookout se terugvoer

Hi Lizette
Dankie vir die resensie.
Ek moet ongelukkig met jou saamstem oor wat jy in jou resensie geskryf het en weereens om verskoning vra.
Ons is trots op The Lookout en dit moet skoon en netjies wees vir ons gaste, maar het defnitief met jou nie op standaard geplaas nie.
As jy na al die resensies kyk voor joune het ons dit reggekry.
Ongelukkig was daar probleme wat veroorsaak het dat The Lookout nie op standaard was nie, en ons sal alles doen in ons vermoë dat dit nie weer gebeur nie.
Dit is belangrik dat ons gaste hulle tyd hier geniet want ek glo ons het 'n plek wat baie aanbied.


The Lookout
Zelda G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda G

The Look out is presies wat die naam sê!

Amazing view, dierbare eienaars, onvergeetlike vakansie plekkie! Sal dit vir enige iemand voorstel.

The Lookout se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie.
Dit was 'n plesier om julle by Lookout te kon verwelkom.
Ons is bly julle span het gewen.

The Lookout
Jacqui W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui W

If I could give The Lookout 10 stars I would.

This one of the very best self-catering units I have ever been lucky enough to stay in. Kevin and Tersia are excellent hosts, they really have thought of everything. Stunning sea views and being pet friendly is a real bonus.

The Lookout se terugvoer

Hi Jacqui

Thanks a lot for the amazing review.
It was really a pleasure having you people at The Lookout.
You people were really so interesting to speak to and great to have people like you in SA
Hope to see you all again soon.
Hello to Luger

Kevin and Tertia

The Lookout
Nazla J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazla J

Baie rustig en geskik vir wegbreek.

Ek sal definitief weer by The Lookout kuier. Dit is ideaal vir 'n wegbreek waar jy weer hoop en lus kry vir die lewe. Die uitsig oor die oseaan is fantasties en kalmerend. The Lookout sien my beslis weer.

The Lookout se terugvoer

Hi Nazla, baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit baie en is rerig bly julle het lekker ontspan. Hoop julle kom binnekort weer. Kevin en Tertia

The Lookout
Romey A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romey A

Uitmuntende verblyf met 'n uitstekende, omgee-gasvrou en -gasheer. Sal graag weer en weer wil gaan!

'n Absolute lekkerte om deur Kevin en Tertia (en Simba) verwelkom te kon word by hulle pragtige plek. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel. Die eenheid is baie netjies, uitstekend ingerig en toegerus met alles denkbaar. Dankie vir Oumie se verjaarsdagkoekie en kersies. Dit was 'n spesiale verrassing wat baie beteken het vir 'n 84-jarige "ouma". Doen so voort en mag julle geseënd wees met nog baie gaste in die toekoms!

The Lookout se terugvoer

Hi Romey

Wow dankie vir die baie mooi resensie.
Dit was n absolute plesier om julle by Die Lookout te he
Ons hoop om julle weer binnekort te sien
Ons probeer rerig om almal se tyd hier spesial te maak
Groete
Kevin, Tertia en Simba

The Lookout
Chantal L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L

Most amazing place.

We will definitely be back. Tersia and Kevin were great hosts. The view absolutely amazing. Comfy beds, great service. All in all it's one of the best places we've ever stayed. The lookout has become our favourite place.

The Lookout se terugvoer

Hi Chantal, dankie vir die baie goeie resensie. Ons is so bly julle het die tyd geniet. Ons sien uit om julle weer te sien. Alles van die beste. Kevin en Tertia

The Lookout
Jos L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jos L

Awesome view!

The view over the Indian Ocean is awesome!

The Lookout se terugvoer

Thanks for the review Joss
Yes I must agree the view is awesome.
It was great to have overseas visitors at The Lookout

The Lookout
Johan H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Very clean, nice and tidy. Enjoyed it very much!

It has everything and more than we needed. Just for small kids, the patio need some railings to prevent them from falling off. Otherwise, we will recommend it to everyone.

The Lookout se terugvoer

Hi Johan
Thank you for the review.
We are glad that everything was neat and tidy and you enjoyed the stay.
Have noted the concerns regarding the railings on the patio for small children.
Kevin and Tertia

The Lookout
Madie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie V

Asemrowende uitsig!

Die beste toegeruste woonstel waar ons nog ooit tuis gegaan het - alles wat 'n mens nodig het en nog meer! Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig en het ons deurgaans op hoogte gehou van beurtkrag en die WiFi-verbinding. The Lookout sal ons beslis weer sien!

The Lookout se terugvoer

Hi Madie

Baie dankie vir die baie goeie resensie. Dit is vir ons so lekker om hierdie goeie resensies te kry want ons wil he die mense wat by The Lookout kom bly dit moet rerig geniet en ons wil als van ons kant doen om dit gerieflik en skoon te hou. Ja ons is so dankbaar vir die asemrowende uitsig

Groete
Kevin en Tertia

The Lookout
Lee-ann W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann W

Beste wegbreek vir 'n ontspanende atmosfeer.

Die beste kliek wat ek op 'n webwerf gemaak het. Die eienaars is regte hartsmense met die belange van hul gaste bo-aan hul lys. Hulle het ons welkom laat voel van die oomblik wat ons daar gestop het. Sal hul enige tyd aanbeveel en ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

The Lookout se terugvoer

Hi Lee-ann,

Dit was regtig n plesier om julle daar by Die Lookout te verwelkom.
Ons sien uit om julle weer binnekort te sien.

Groete aan almal.

The Lookout
Clarinda B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarinda B

Dit was 'n heerlike kuier by 'n pragtige plek.

Ons is baie gasvry verwelkom en Kevin het vir ons ook sy verkyker geleen. Die uitsig oor die see is baie mooi. Ons kon walvisse en dolfyne sien van die stoep af. Die geriewe en veral die kombuis is so goed toegerus mens voel sommer baie tuis. Dit was 'n heerlike ervaring en ons hoop om weer te gaan kuier.

The Lookout se terugvoer

Hi Clarinda

Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Ek is so bly julle het dit geniet en hoop om julle weer binnekort te sien.

Kevin en Tertia

The Lookout
Lerato M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M

Absolutely amazing.

The owners were very kind and welcoming. The place was well equipped and clean. It was 200% better than what we saw on pictures. The owners are so warm.

The Lookout se terugvoer

Hi Lerato,

Thank you for the great review.
It was indeed a pleasure having you people here and hope to see you again.

The Lookout
Paul J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul J

Fantastic accommodation. The owners are super friendly and very accomodating. Definitely recommended. Pet friendly and beautiful view of the ocean and beach.

The Lookout is well equipped with everything you need for a stay away from your own home. Beautiful kitchen with a stunning gas stove, plenty pots, utensils and even an air fryer. I travel with most of my equipment as I love to cook. The bedding was super clean, pillows were a good quality and the towels were soft and absorbent. Beautiful dinner table and comfy chairs. Nice stoep with an outdoor braai. The owner even supplied wood for the braai. The Lookout is a must stay for anyone wanting to get away from city life. Fibre is available and the lounge has a big smart TV. We loved it and we will be back. Thank you Kevin and Tertia for making us feel at home.

The Lookout se terugvoer

Hi Paul

Many thanks for this great review.
It was really a great pleasure having you people at The Lookout and really look forward to having you back again.

Kevin and Tertia

The Lookout
Benedict T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benedict T

Wonderful place, very well presented and great hosts.

A really nice place with friendly helpful hosts, we'll definitely be back.

The Lookout se terugvoer

Hi Benedict,

It was a pleasure having you people at The Lookout and thank you for the good review.
We look forward to seeing you people again.

Kevin and Tertia

The Lookout
Nelmari B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari B

Uitstekende verblyf!

Hierdie is een van daardie bestemmings wat meer as vyf sterre verdien. Ons is vriendelik ontvang - dit is baie duidelik dat die eienaars die gasvryheidsbedryf baie goed verstaan. Die kombuis is meer as volledig uitgerus, van 'n "bean-to-cup"-koffiemasjien tot 'n "airfryer". Selfs speserye vir kosmaak. Alles is silwerskoon, daar is regtig niks negatief om oor The Lookout te skryf nie. Pragtige uitsig vanaf die stoep, en ons het stilte en privaatheid gehad.

The Lookout se terugvoer

Hi Nelmari
Ons is bly julle het julle verblyf by Die Lookout geniet.
Wow Dankie vir die fantastiese resensie ons waardeer dit baie.
Ons wil dit rerig spesiaal maak vir almal wat hier kom bly.
Hoop ons sien julle binnekort.
Kevin en Tertia

The Lookout
Willie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Perfekte verblyf met 'n ongelooflike uitsig.

Wat 'n pragtige plek. Presies wat 'n mens nodig het vir 'n wegbreek, vakansie of oornagbestemming. Netjies, skoon en ideaal vir 'n gesin. Die eienaar is vriendelik en hulpvaardig. Uitsig is ongelooflik en om na die branders te lê en luister in die aande is soos terapie. Moet nie uitmis op die plek as jy in die area verblyf soek nie.

The Lookout se terugvoer

Dankie Willie.
Dit was 'n groot plesier om so 'n wonderlik gesin by Die Lookout te he.
Dankie vir die wonderlike resensie en vertrou ons gaan julle weer sien.

The Lookout
Rinette J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinette J

Was so lekker; sal weer en weer gaan.

Vir almal wat net die see wil hoor en van die stad wil vergeet is The Lookout 'n moet. Ons het met honde gegaan en ons almal het dit so geniet.

The Lookout se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie.
Dit was lekker om julle hier te he by Die Lookout en ons sien uit om julle weer te sien.
Baie dankie

The Lookout
Mariska H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska H

Dit was 'n rustige en ontspannende kuier.

Mooiste see-uitsig en aanhoudende gedruis van die branders in mens se ore. Mens kan net staar sonder ophou. Volledige ingerigte huis. Ons het dit baie geniet!

The Lookout se terugvoer

Hi Mariska

Dankie vir die goeie ressensie.
Dit was n groot plesier om julle daar by die Lookout te verwelkom.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Kevin en Tertia

The Lookout
Renecia K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renecia K

Awesome place.

I had an amazing stay. The owners make you feel so comfortable and they are really nice people. If you book this place you really just need to take clothing and food, nothing else, because everything was provided for us. The place is beautiful and clean. I would go there again.

The Lookout se terugvoer

Hi Renecia,

Thanks for the great review.
It was really a pleasure having you guys at The Lookout.

The Lookout
Willem S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Wegbreek met familie.

Skoon, baie netjies met mooiste see-uitsig.

The Lookout se terugvoer

Dankie Willem vir die mooi resensie.
Dit was 'n plesier om julle by The Lookout te verwelkom en ons hoop julle kom weer te sien.
Kevin en Tertia

The Lookout
Alba D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alba D

Pragtige plek met asemrowende uitsig oor die see.

Ons het twee nagte by The Lookout gespandeer en sal definitief weer daar gaan bly as ons in die omgewing is. Die huis is ruim, skoon en netjies met alle geriewe wat mens nodig het vir 'n sorgvrye wegbreekvakansie by die see. Tertia en Kevin, weereens baie dankie vir julle gasvryheid - ons sien julle hopelik binnekort weer.

The Lookout se terugvoer

Hi Alba
Dankie vir die baie mooi resensie.
Hoop om julle binnekort weer te sien.

The Lookout
Zaine M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Zaine M

Great value for money with an incredible view.

Accommodation of the highest quality. The kitchen is phenomenal and the view is out of this world. I highly recommend The Lookout.

The Lookout se terugvoer

Hi Zaine,

Thank you for the great review.

We hope to see you soon for another visit to The Lookout.

Kevin and Tertia

The Lookout
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyacinth-straat 13, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe628959b31cc62bfafb16a0e7b10c8f6ff0a58945770fec7b33c67315e2ee2aed6103f315da6226ff71bb9edb78522098a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 13 Hyacinth Street Blue Horizon Bay 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.973864626607 25.249045375463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang