Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lookout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Therese P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

The ocean view was my favourite aspect. A place of tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Kalmerend, verfrissend en sielsverrykend! The Lookout is 'n lieflike, skoon en netjiese blyplek met die mooiste see-uitsig vanaf leefarea, stoep en braai. Die plekkie is goed ingerig en toegerus met alles wat mens benodig en nog heelwat meer ook. Kevin het ons vriendelik ontvang en ons het dadelik tuis gevoel. Ons sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
The Lookout
Hi Suzie Dit was regtig 'n groot plesier om vir julle twee spesiale dames by The Lookout te verwelkom. God se liefde Kevin en Tertia

Erina W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

This is most definitely a highlight on our list of places to visit in PE. What a lovely position, and what a view! A 180 degree view of the ocean. One looks down on the rolling swell out at sea that forms breakers as they get closer to the shoreline, together with a constant roar. We regularly spotted pods of dolphins feeding! The house is well-equipped and it all added up to a lovely stay. And we had a warm welcome by very friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
The Lookout
Hi Erina Thanks for the great review. We are so glad you enjoyed the stay at The Lookout. We're glad you saw the dolphins and maybe next time you will see some whales as well. All the best Kevin and Tertia

Jakes F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beautiful and peaceful. Excellent service from the hostess. Perfect. Lovely host and the extra attention to detail was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
The Lookout
Hi Jakes Baie dankie vir die goeie resensie. Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien by The Lookout Kevin en Tertia

Melanie O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ontspanne atmosfeer en see in jou ore laat jou ontspan. Baie goed toegeruste plek. Mooi uitsig en voel soos 'n vakansiehuis. Vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
The Lookout
Hi Melanie Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit en is bly julle het dit geniet. Ons 'ranking' op Lekke Slaap is vandag 1ste uit 16 in Blue Horizon Bay en 9de uit 2655 in die Oos Kaap. Ons is baie trots op dit en ek is seker julle is baie trots op jou seun en die SWD Skool Span wat so goed gedoen het in die toernooi. Als wat mooi is vir julle vorentoe en hoop om julle weer te sien. Kevin en Tertia

Jurie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Aangenaam, gesellige kuier gehad. Baie lekker gebly, aangenaam, skoon, netjies en pragtige see-uitsig. Baie vriendelike en aangename gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
The Lookout
Hi Jurie Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer die resensie en bly julle het die tyd geniet. Hoop om julle weer binnekort te sien. Kevin en Tertia

Annemarie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Stil en rustige plek waar jy goed kan uitrus. Lieflike plek, skoon en netjies met die mooiste uitsig! Die kombuis en eenheid is baie goed toegerus met meer as wat nodig is vir 'n sorgvrye vakansie. Tertia het ons baie welkom laat voel en was baie behulpsaam. Ons sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ongelooflik mooi, rustig en stil. Wat 'n ongelooflike mooi plekkie, mooiste uitsig oor die see, heerlike braai geriewe en beter toegerus as my eie huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries K
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Dit is 'n stukkie paradys. Dit is 'n stukkie paradys. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
The Lookout
Hi Andries Baie dankie vir die goeie resensie. Dit was 'n plesier om julle by The Lookout te verwelkom en hoop om julle weer te sien. Kevin en Tertia

Wynand V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Beste plek ooit. Wat 'n wonderlike plek. Alles en nog meer wat jy sal benodig vir selfsorg. Asemrowende uitsig. Stil strand. En diere vriendelik. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
The Lookout
Hi Wynand Dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang en hoop ons sien julle weer binnekort. Kevin en Tertia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyacinth-straat 13, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe628959b31cc62bfafb16a0e7b10c8f6ff0a58945770fec7b33c67315e2ee2aed6103f315da6226ff71bb9edb78522098a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 13 Hyacinth Street Blue Horizon Bay 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.973864626607 25.249045375463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang