Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The lookout Lodge @ Rivendell Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 422 Leeukloof, Bosrug, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The lookout Lodge @ Rivendell Retreat is in Leeukloof, Mosselbaai.

The Lookout Lodge bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en sitplek. Die sitarea lei na die stoep met 'n braai-area en pieniektafel.

The Cottage bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en sitplek. Die eenheid kan saam met die lodge bespreek word en is naby mekaar.

Ander geriewe sluit 'n houtvuurwarmbad, ekopoel en minigholfbaan in. Gaste kan self na die verblyf ry of kan hulle kar in die veilige parkeerarea los en 'n personeellid kan hulle aflaai.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Plaas 422 Leeukloof, Bosrug, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 422 Leeukloof, Bosrug, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90f7f521990c5fca4b40dd63f2fd83daf98a9c831edee898ed395b3655d3155bc833f9df8b7819823199600e377a0c173388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) Farm 422 Leeukloof Bosrug 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.962132902673 22.093312285714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang