The Minimalist
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Defiant-laan 19, Airfield, Benoni, 1501, Gauteng
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Minimalist is 'n lieflike gastehuis in Benoni Airfield en dis net 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede wat elk geskik is vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Studio B het 'n hoekbad en 'n stort. Handdoeke word voorsien.
Elke eenheid het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. 'n Lessenaar, klein sitarea, platskerm-TV en WiFi is ook in elke eenheid beskikbaar.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
The Minimalist is net 2 km vanaf verskeie restaurante en die Lakeside Mall.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
George Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 47
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Defiant-laan 19, Airfield, Benoni, 1501, Gauteng
- Gaste dink The Minimalist het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Airfield Benoni Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Defiant-laan 19, Airfield, Benoni, 1501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang