Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nantucket

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Desmond B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel, uitsig was asemrowend en baie rustig! Verbly was baie lekker en eienaar was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Onverbeterlike vriendelike diens. Renee is absoluut fantasties en menslik. Interessante huis met lieflike kamers en mense. Rustige en baie lieflike hondekind️. Beeld van Moses was so opvallend en my sommer nader aan Here laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinarda V
1 nag
4.6
Nov 2023

Mooi gedeelde uitsig. Kamer goed ingerig. 2 verdiepings trappe. Die slaapkamer was goed toegerus. Die koffie- maak area is buite die kamer, so neem 'n kamerjas saam om buite jou kamer te gaan koffie maak. Daar is twee verdiepings se trappe. Dit staan nerens aangeteken nie. Die kommunikasie was vinnig en die bestuurder is baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig is fantasties. Mens kyk van die gedeelde stoep bo oor die huise en kyk op die see en lagoon. En dis beskut, so mens kan op die stoep sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacobus S
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Luuks maar huislik. Baie luukse verblyf, netjies, hulpvaardige, vriendelike ontvangs; Het die gebruik van die kombuis- en kuier-area waardeer, ook dat ons tegemoetgekom is en later kon uitklok toe een van ons lede siek geword het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

Kwaliteit met nadele. Daarvoor: Kon die see sien en hoor. Kwaliteit linne en handdoeke. Baie skoon en netjies. Daarteen: Baie trappe tot by kamer (kan ander mense dalk probleem gee). Was vas geparkeer en moes wag tot ander gas wakker gemaak is. Parkering 'n probleem. Geen koffiemaakgeriewe in kamer, word alles gedeel met ander 6 kamers in oop area. Min privaatheid. Balkon gedeel en kamers se deure 1 m weg van mekaar. Kan nader se gesels hoor. Die ander gaste wat 23:00 - 00:00 nog in oop area sit en kuier hoor mense duidelik tot in jou kamer. Die fotos is so geneem dat die kamer aansienlik groter lyk; maar wasbak in die kamer self; knap stort. Persoonlik nie 'n aanhanger van net blindings in 'n kamer nie. Sou gordyne verkies - veral as jy 1m van jou bure se skuifdeur is.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Maryna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2023

Mooi plek met vrek baie trappe. Ideaal vir jonger mense wat swaar bagasie teen baie trappe kan uitdra. Skoonmaak van eenhede kort aandag, veral sand op matte en vloere. Braairoosters ook baie geroes/vuil so ons kon nie braai nie. Handdoeke ruik ook bedompig. Nantucket se eienares het egter onlangs 'n mediese terugslag gehad en ek glo dit sou anders wees as sy daar was. Dit is egter 'n stylvolle gemeubileerde plek met baie mooi kunswerke. Baie leesgoed en ook speletjies vir die gesin.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
2.2
Aug 2023

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Stefan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2022

Lekker rustig, goed ingerig en baie vriendelike mense. Van aankoms tot vertrek was alles eersteklas. Die akkommodasie is baie goed ingerig en die mense is baie vriendelik, baie lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tessa V
1 nag Saam met vriende
2.2
Sep 2022

Lacking communication. No communication as to when we can check in or how, ended up driving there to ring the bell and hoot until someone came to the door who had no idea that we even booked and we were taken in through the back door. No hospitality or warm welcome and a the same on the exit. I will not recommend a stay at Nantucket.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derde Straat 234, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5d9d502063b354b4747d1abefe2ae1480f9ee1fd17382598ecdf4a080b41cb13867a6f9718345e28cafa3be69e8f9cf0974?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 234 Third Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.407789909051 19.292923364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang