Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nook

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 208, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

The Nook bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike grasdakhuis, stapafstand vanaf die middestad van Hermanus. Hierdie seefront-villa dateer uit 1928 en is ideaal vir groot gesinsbyeenkomste. Die eiendom spog met direkte toegang tot 'n eksklusiewe semi-privaat getypoel wat met net 3 ander eiendomme gedeel word.

Die huis beskik oor 6 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Hierdie kamer het 'n see-uitsig.

Die tweede en derde slaapkamers is in die westelike vleuel van die huis. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n verlengde koninggrootte-bed. Albei slaapkamers bied see-uitsigte en het deure wat lei na 'n stoep wat na die see kyk. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die vierde, vyfde en sesde slaapkamers is in die noordelike vleuel van die huis. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort. Die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort. Hierdie 2 kamers het tuin- en berguitsigte. Die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens en en suite-badkamer met 'n bad.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea, en 'n boonste TV-sitkamer en kroeg, asook 'n groot, onderdak buite-onthaalarea met see-uitsigte. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster, asook 'n skottelgoedwasser en basiese skoonmaakmiddels vir gerief. Daar is 'n wassery met 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Verder beskik die huis oor 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n DVD-speler, 'n CD-speler, 'n radio, 'n klavier, 'n kaggel, boeke, speletjies, basiese toiletware, 'n buitesitarea met see-uitsigte, buitelug. eetkamer, 'n braai-area, 'n groot tuin met berguitsigte, en parkeerplek vir gaste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 6
Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 208, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R10 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 208, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd6325d809b5c6690e5b7d03e7bf917b0ebb96397a916c1d127848a40a3507f0f1feea00153edecd171de26089df36c10211?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 900 per nag (plek vir 10) 208 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.413481967994 19.250208895631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang