Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Odyssey Apartments

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 197, The Odyssey, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 035 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Odyssey Apartments bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in die hartjie van Groenpunt, en is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf tydens hul besoek aan Kaapstad.

Dié verblyf bied gaste 'n keuse tussen 3 eenslaapkamerwoonstelle. Elke woonstel beskik oor 'n privaat ingang, 'n toegeruste kombuisie, gemaklike leefarea, 'n gemaklike bed, linne en handdoeke, en 'n privaat badkamer. Toegang tot WiFi is in al 3 woonstelle beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n juliette-balkon, 'n gemeenskaplike swembad met panoramiese uitsigte oor die omgewing en daar is veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en besienswaardighede soos die strand, Lions Head, Tafelberg en die V&A Waterfront.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Terence Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 34

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Hoofweg 197, The Odyssey, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 035
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 035
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 197, The Odyssey, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0d78abfb7674316b1b72fad120c108e0c7d22018c09c8edef6ed7330f254587dd153084b67142cc8da9b3b9889139809683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 035 per nag (plek vir 2) 197 Main Road The Odyssey 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.908254814627 18.402348771114

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang