Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Olive Branch Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Armand M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Was heerlik en rustig. Was heerlik, my seun het die diere so geniet, hy wil net weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

The unit seemed to be quite new. Quirky decor - lovely outdoor space. Very comfortable and quiet. It was easy to manage my dog who is a bit reactive. The enclosed space makes it very private and the pool would be very welcome in summer. Felt like being on a farm. The TV was very nice for relaxing after a long trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Conwill
The Olive Branch Guesthouse
Dear Victoria, Thank you for your lovely feedback on your stay at Olive Branch Guest House! We're thrilled to hear that you found the space comfortable and quiet, and that it was easy for you to manage your dog. We designed the enclosed area with privacy in mind, so it's great to know it provided a safe and relaxing environment for you both. The pool is indeed a favourite during the warmer months, and we're glad you had the chance to enjoy some downtime with the TV after your long trip. We hope to welcome you back soon! Warm regards, The Olive Branch Guest House

Tharina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gemaklik, skoon en rustig. Ons kan glad nie kla oor ons verblyf nie. Plekkie is privaat, gemaklik en skoon. Als wat jy nodig het en jy kan lekker privaat afkoel in die Upington hitte. Ons is vriendelik ontvang deur die gasheer en sy vrou. Hulle is baie behulpsaam en ons sal weer daar oorslaap en dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanda G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly, netjies en vriendelike diens. Netjies en baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Conwill
The Olive Branch Guesthouse
Beste Johanda, Baie dankie vir jou positiewe resensie! Ons is verheug om te hoor dat jy 'n aangename tyd by The Olive Branch Guest House gehad het. Ons streef daarna om 'n netjiese omgewing en vriendelike diens te bied, en dit is bevredigend om te weet dat ons doel bereik is. Ons waardeer jou ondersteuning en hoop om jou binnekort weer te verwelkom. Hartlike groete, Die span by The Olive Branch Guest House

Pearl A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was asemrowende ervaring, ons het dit baie geniet. Ons het baie lekker gebly en ons sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die rustigheid van die omgewing was net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Conwill
The Olive Branch Guesthouse
Beste Pearl, Baie dankie vir jou vriendelike woorde en dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ons is verheug om te hoor dat jy 'n asemrowende ervaring by The Olive Branch Guest House gehad het. Dit is ons vreugde om gaste soos julle te bedien, en ons is dankbaar dat julle die rustigheid van die omgewing geniet het. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom! Vriendelike groete, The Olive Branch Guest House

Christo J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Ons het baie lekker gebly en het welkom gevoel. Die tannie en oom was baie vriendelik. Amazing amazing amazing dis al wat ek kan sê!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Conwill
The Olive Branch Guesthouse
Dankie vir jou pragtige resensie, Christo! Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en welkom gevoel het. Dit was 'n groot plesier om julle by ons te hê. Jou woorde beteken baie vir ons en ons hoop om jul binnekort weer te sien. Amazing – dis wat ons streef om elke keer te wees! Groete, The Olive Branch Guest House

Grant D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Nice, heartwarming, and homelike. We had a wonderful stay, private as we like it. Nice private pool/jacuzzi as well. The staff already feels like family, the way they treated us. The animals make you feel like you're in a paradise of its own. Can't wait to go back and experience more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Conwill
The Olive Branch Guesthouse
Dear Mr Diergaardt, Thank you for your heartwarming review of The Olive Branch Guest House. We're delighted to hear that your stay was wonderful and met your preferences for privacy. It's a pleasure to know that our staff made you feel like family and the presence of animals added to the paradise-like atmosphere. We look forward to welcoming you back for another memorable experience. Best regards, Conwill & Joanie The Olive Branch Guest House

Carien V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Lekker op die plaas. Dit was regtig lekker op die plaas. Die eenheid is modern en baie mooi. Goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anjuli B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2024

Heerlik gebly by The Olive Branch Guesthouse. Baie dankie aan Willmar vir al hulle moeite tydens ons verblyf. Die plekkie het als wat mens nodig het - is gemaklik, skoon en privaat. Die swembad was 'n wen in die Kalahari hitte en die diertjies 'n groot hoogtepunt. Ivy was 'n goeie sekuriteitswag en het gesorg dat ons ten alle tye veilig is. Ons sien uit om binnekort weer te besoek!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Conwill
The Olive Branch Guesthouse
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en dat die swembad en diertjies vir spesiale hoogtepunte gesorg het. Ons is veral trots op Ivy – sy vat haar sekuriteitswerk baie ernstig! Dit was vir ons ’n groot plesier om julle by The Olive Branch Guesthouse te ontvang, en ons sien uit daarna om julle binnekort weer te verwelkom. Veilig reis tot dan!

Eugene S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Rustige verblyf vir iemand wat wil rus. Verblyf is netjies. Diere maak dit baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Conwill
The Olive Branch Guesthouse
Baie dankie vir u ondersteuning, bly julle het dit geniet!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Conwill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jooste Eiland-weg, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49182a27281f3e52ab7ed15d645ab809cc3f7dc0191171a6d915408094541418bb4d90758e8ec62c4b0b10c38bc57f57bbc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Jooste Eiland Road Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.498674542631 21.205015292525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang