Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Olive Branch Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Conwill Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir The Olive Branch Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Armand M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand M

Was heerlik en rustig.

Was heerlik, my seun het die diere so geniet, hy wil net weer gaan.

Victoria G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria G

The unit seemed to be quite new. Quirky decor - lovely outdoor space.

Very comfortable and quiet. It was easy to manage my dog who is a bit reactive. The enclosed space makes it very private and the pool would be very welcome in summer. Felt like being on a farm. The TV was very nice for relaxing after a long trip.

The Olive Branch Guesthouse se terugvoer

Dear Victoria,

Thank you for your lovely feedback on your stay at Olive Branch Guest House! We're thrilled to hear that you found the space comfortable and quiet, and that it was easy for you to manage your dog. We designed the enclosed area with privacy in mind, so it's great to know it provided a safe and relaxing environment for you both. The pool is indeed a favourite during the warmer months, and we're glad you had the chance to enjoy some downtime with the TV after your long trip.

We hope to welcome you back soon!

Warm regards,
The Olive Branch Guest House

The Olive Branch Guesthouse
Tharina K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina K

Gemaklik, skoon en rustig.

Ons kan glad nie kla oor ons verblyf nie. Plekkie is privaat, gemaklik en skoon. Als wat jy nodig het en jy kan lekker privaat afkoel in die Upington hitte. Ons is vriendelik ontvang deur die gasheer en sy vrou. Hulle is baie behulpsaam en ons sal weer daar oorslaap en dit sterk aanbeveel.

Johanda G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanda G

Baie lekker gebly, netjies en vriendelike diens.

Netjies en baie vriendelike mense.

The Olive Branch Guesthouse se terugvoer

Beste Johanda,

Baie dankie vir jou positiewe resensie! Ons is verheug om te hoor dat jy 'n aangename tyd by The Olive Branch Guest House gehad het. Ons streef daarna om 'n netjiese omgewing en vriendelike diens te bied, en dit is bevredigend om te weet dat ons doel bereik is. Ons waardeer jou ondersteuning en hoop om jou binnekort weer te verwelkom.

Hartlike groete,
Die span by The Olive Branch Guest House

The Olive Branch Guesthouse
Pearl A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl A

Dit was asemrowende ervaring, ons het dit baie geniet.

Ons het baie lekker gebly en ons sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die rustigheid van die omgewing was net wat ons nodig gehad het.

The Olive Branch Guesthouse se terugvoer

Beste Pearl,

Baie dankie vir jou vriendelike woorde en dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ons is verheug om te hoor dat jy 'n asemrowende ervaring by The Olive Branch Guest House gehad het. Dit is ons vreugde om gaste soos julle te bedien, en ons is dankbaar dat julle die rustigheid van die omgewing geniet het. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom!

Vriendelike groete,
The Olive Branch Guest House

The Olive Branch Guesthouse
Christo J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo J

Ons het baie lekker gebly en het welkom gevoel. Die tannie en oom was baie vriendelik.

Amazing amazing amazing dis al wat ek kan sê!

The Olive Branch Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou pragtige resensie, Christo! Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en welkom gevoel het. Dit was 'n groot plesier om julle by ons te hê. Jou woorde beteken baie vir ons en ons hoop om jul binnekort weer te sien. Amazing – dis wat ons streef om elke keer te wees!

Groete, The Olive Branch Guest House

The Olive Branch Guesthouse
Grant D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grant D

Nice, heartwarming, and homelike.

We had a wonderful stay, private as we like it. Nice private pool/jacuzzi as well. The staff already feels like family, the way they treated us. The animals make you feel like you're in a paradise of its own. Can't wait to go back and experience more.

The Olive Branch Guesthouse se terugvoer

Dear Mr Diergaardt,
Thank you for your heartwarming review of The Olive Branch Guest House. We're delighted to hear that your stay was wonderful and met your preferences for privacy. It's a pleasure to know that our staff made you feel like family and the presence of animals added to the paradise-like atmosphere. We look forward to welcoming you back for another memorable experience.
Best regards,
Conwill & Joanie
The Olive Branch Guest House

The Olive Branch Guesthouse
Carien V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carien V

Lekker op die plaas.

Dit was regtig lekker op die plaas. Die eenheid is modern en baie mooi. Goed toegerus.

Jacky D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky D

Ontspannend.

Ons het ongelooflik lekker gebly, veilig, vriendelike eienaars, mooi besienswaardighede, lekker rustig en kindervriendelik.

The Olive Branch Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer, Jacky! Ons is bly om te hoor dat julle 'n ontspannende tyd gehad het by The Olive Branch Guest House. Ons waardeer die komplimente oor die veiligheid, vriendelike eienaars, mooi besienswaardighede, rustige atmosfeer en kindervriendelikheid. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

The Olive Branch Guesthouse
Eugene S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S

Rustige verblyf vir iemand wat wil rus.

Verblyf is netjies. Diere maak dit baie mooi.

The Olive Branch Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u ondersteuning, bly julle het dit geniet!

The Olive Branch Guesthouse
Cianwer W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Cianwer W

A great time to be off the grid and to be surrounded by nature.

It was good and restful, good service from the owners and hospitality given. A few issues with the room and location but commitment was given to resolve those identified.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jooste Eiland-weg, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49182a27281f3e52ab7ed15d645ab809cc3f7dc0191171a6d915408094541418bb4d90758e8ec62c4b0b10c38bc57f57bbc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense 11 5 1 5 Jooste Eiland Road Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.498674542631 21.205015292525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang