The Olive Branch Guesthouse
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jooste Eiland-weg, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Olive Branch Guesthouse is 'n lieflike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se plaas, 7 km buite Upington se sakekern geleë is. Hierdie verblyf dien ook as 'n wildbewarea.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, 'n ketel, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n platskerm-TV met DStv-kanale.
Gaste het toegang tot 'n privaat swembad, Jacuzzi, 'n buitestort en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Conwill Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Jooste Eiland-weg, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink The Olive Branch Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Upington Kalahari Noord-Kaap
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jooste Eiland-weg, Upington, 8800, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang