Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Olive Tree Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Carla Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir The Olive Tree Cottage
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Bea P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea P

Stylvol en ruim.

'n Netjiese en vreedsame huis met 'n welige tuin. Ons klein hondjie was ook welkom en het lekker baljaar!

Elane J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elane J

Wonderful stay at The Olive Cottage.

The place was absolutely gorgeous. Loved the peace and quiet. The pool was the perfect size for small children. Will definitely book again.

Agnes F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Agnes F

Privaat, veilig, sentraal en dierevriendelik.

Ons het lekker gebly. Die plonspoel was 'n heerlike lafenis. Ons hondekind het 'n tuin gehad om te verken wat sy baie geniet het. Die eienaar het ons ook vroeër laat inteken waaroor ons baie bly is.

Adronel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adronel B

Ons het lekker geslaap in die kothuis.

Baie mooi plek om in te bly, mooi skoon en netjies. Die kombuis is bietjie klein, maar dit is nog werkbaar. Die tuin was nie mooi versorg nie, die gras was baie lank, maar ons hond het dit darem geniet. Die swembad/splash pool was nie skoon gemaak nie, anders sou ons geswem het. Die plek kort meer instruksies oor hoe om sekere goed soos TV, batteryligte vir loadshedding, lugversorging ens., te gebruik. Verder het ons lekker gebly, dis 'n mooi plek. Die dorp is net bietjie besig en verwaarloos, maar tog veilig.

Elna W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna W

Geskikte oornagverblyf.

Ons het heel rustig gebly. Die huis is redelik ruim vir 5 persone. Die kombuis is net baie beknop. Die kinders het die klein swembad geniet. Ongelukkig het daar 'n rioolreuk in die lug gehang alhoewel ons geen verstopte pype kon sien nie. Ons stel voor dat jul die riool net laat nagaan.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeek-straat 18, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA291f7f93992ad971d579d057d71f0f9f31e775cc8a5d5c3913eef72dd032d914179c20d0ee21d5cbb9777b6a30b9a534ed65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 18 Van Riebeek Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.351517867928 18.867877372979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang