The Open House @ B61
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas B61, Bultfontein, 1790, Noordwes
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Open House @ B61 is op 'n pragtige plaas met 'n uitsig oor die Witwatersrand- en Magaliesberge. Dis in Bultfontein in Noordwes op die grens tussen Gauteng en die Brits-distrikte. Die gastehuis is ideaal geleë om die Magalies- en Hartbeespoort-area te verken. Hier kan gaste lang somerdae op die plaasstoep deurbring met 'n uitsig op die Magaliesberge of in die winter langs die gesellige kaggel kuier.
Ons bied verblyf in 3 pragtige gastekamers met lieflike linne, vars handdoeke, komplimentêre seep en koffie- en teemaakgeriewe.
Ontbyt, middag- en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Ons kan ook 'n romantiese piekniek reël en piekniekmandjies is beskikbaar. Probeer gerus ons tuisgebakte brood!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Plaas B61, Bultfontein, 1790, Noordwes
- Gaste dink The Open House @ B61 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas B61, Bultfontein, 1790, Noordwes