Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Open House @ B61

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir The Open House @ B61
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Suzette S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Netjiese verblyf. Vriendelike en aangename gasvrou en gasheer. .

Baie netjiese en gerieflike verblyf. Gasvrye mense wat jou tuis laat voel en niks is te veel moeite om mens tegemoet te kom nie. Sal die verblyf enige tyd aanbeveel.

Sindee L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindee L

Beautiful accommodation and amazing service.

Our stay was great, we attended a wedding nearby and needed a one-night stay. Access to the property and our room was convenient, the room was beautiful and we enjoyed a lovely breakfast prepared by the very friendly and welcoming host. A lovely farm setting with koi ponds, ducks, birds, horses and dogs! Would definitely recommend this stay to anyone. It is a short gravel road to the property, but it's well-kept, we didn't have any problems with a normal car.

Monique C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C

'n Gasvrye omgewing waarvan netheid & bediening 'n groot hoogtepunt is van die eienaars.

Gemaklike en rustige omgewing met privaatheid. Kamers was netjies toegerus met al die essentials. Heerlike ontbyt was ingesluit, wat nie net uit oats met yogurt en vrugte bestaan nie, maar gevolg deur heerlike bacon, eiers, mushrooms en getoaste broodjies. Verskillende keuses van koffie/tee en bo dit die gasvryheid wat blink bo alles uit.

Lucy R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy R

Warm ontvangs.

Heerlike kamer met 'n baie lekker ontbyt. Gasvrou was vriendelik en gasvry.

Antoinette K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K

Amazing!

We'll definately be back!

Riana D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana D

Gasvryheid wat alle verwagtinge oortref!

Kamer baie netjies en die beddegoed is puik. Charmaine is 'n baie behulpsame en vriendelike gasvrou, niks is te veel moeite nie. Ontbyt was baie lekker en keurig voorberei. Ons het heerlik gebly.

Lizette J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette J

Pragtige dekor, vriendelike huislikheid, nooi jou in!

Pragtig. Proffesioneel. Huislik. 'n Moet vir enigeen!

Miranda D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda D

Wonderlike naweek van rus en kuier.

Charmaine was baie vriendelik en gasvry. Sy het ons sommer baie bederf. Pragtige kamers. Lekkerste ontbyt.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas B61, Bultfontein, 1790, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoyie47YO9VIB4B3mU2gRsLCKBJ5Dv1yj5BenBaklDrSbWuAVu0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Farm B61 Bultfontein 1790 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.842627857643 27.667488373017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang