Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Open House @ B61

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas B61, Bultfontein, 1790, Noordwes
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Open House @ B61 is op 'n pragtige plaas met 'n uitsig oor die Witwatersrand- en Magaliesberge. Dis in Bultfontein in Noordwes op die grens tussen Gauteng en die Brits-distrikte. Die gastehuis is ideaal geleë om die Magalies- en Hartbeespoort-area te verken. Hier kan gaste lang somerdae op die plaasstoep deurbring met 'n uitsig op die Magaliesberge of in die winter langs die gesellige kaggel kuier.

Ons bied verblyf in 3 pragtige gastekamers met lieflike linne, vars handdoeke, komplimentêre seep en koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt, middag- en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Ons kan ook 'n romantiese piekniek reël en piekniekmandjies is beskikbaar. Probeer gerus ons tuisgebakte brood!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Suzette S
5.0
Netjiese verblyf. Vriendelike en aangename gasvrou en gasheer. . Baie netjiese en gerieflike verblyf. Gasvrye mense wat jou tuis laat voel en niks is ...
Sien meer
Jul 2023
Sindee L
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful accommodation and amazing service. Our stay was great, we attended a wedding nearby and needed a one-night stay. Access to th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Monique C
Saam met lewensmaat
5.0
'n Gasvrye omgewing waarvan netheid & bediening 'n groot hoogtepunt is van die eienaars. Gemaklike en rustige omgewing met privaatheid. Kamers was net...
Sien meer
Apr 2023
Antoinette K
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! We'll definately be back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023
Lucy R
4.8
Warm ontvangs. Heerlike kamer met 'n baie lekker ontbyt. Gasvrou was vriendelik en gasvry.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plaas B61, Bultfontein, 1790, Noordwes
  • Gaste dink The Open House @ B61 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas B61, Bultfontein, 1790, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoyie47YO9VIB4B3mU2gRsLCKBJ5Dv1yj5BenBaklDrSbWuAVu0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Farm B61 Bultfontein 1790 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.842627857643 27.667488373017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang