Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Orchards Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir The Orchards Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Petro V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Pleasant and relaxing.

It was a very pleasant stay, we enjoyed it a lot.

The Orchards Guesthouse se terugvoer

Thank you for the review, Petro! Hopefully, we can host you again in the future

The Orchards Guesthouse
Jessica N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica N

Great stay.

I will definitely recommend this place to family and friends.

Melissa L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L

Awesome place and friendly host.

Beautiful unit, clean and well situated in a safe area. Will definitely stay there again. The host was very friendly and accommodating with our requests.

The Orchards Guesthouse se terugvoer

Hi Melisa.

Thank you so much for your lovely review.

Looking forward to hosting you again in the future.

All the best
Natalie

The Orchards Guesthouse
Nandipa M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandipa M

Beautiful.

Pleasant stay. Clean and I would highly recommend.

Pamela F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Pamela F

Uncomfortable because of the animals.

Cats, dogs, and the pool was dirty. My child is scared of cats and dogs. She was not comfortable at all. The cats climb in bed.

Marietjie D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D

Ons het 'n baie lekker gekuier en 'n wonderlike nagrus gehad.

Baie lekker plekkie om lekker te kuier.

The Orchards Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Marietjie, so bly julle het lekker by ons gekuier.

Alles van die beste
Natalie

The Orchards Guesthouse
Jan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Goed geleë, gemaklik, skoon, vriendelike ontvangs.

Ek het verblyf benodig om die rugbyfees by Grey High School by te woon. The Orchards is baie naby aan die skool en het dus my hoof vereiste 100% nagekom. Die kamers is skoon en gemaklik en het alles wat benodig word. Die ontvangs deur die eienaar met Bruno (ek dink dis sy naam) die bulldog (pasop daai lyf kan wikkel as die hek oop is) vergesel, was baie vriendelik en later het die 3 katte gesien ek lyk eensaam en my geselskap gehou. Die een nadeel is dat daar nie 'n kombuisie is nie, maar dit was geensins vir my 'n probleem nie, want ek het meestal uitgeëet. Die golfbaan is ook loopafstand en hierdie baan het 'n fantastiese wandelpad rondom die hele baan wat oop is vir die publiek, so ek het baie gaan stap. So as kombuis geriewe nie hoog op jou lys is van benodigdhede nie, gaan bly gerus by The Orchards. Ek sal hulle beslis weer besoek as ek in die toekoms in Gqeberha moet oorbly.

Daniella S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Daniella S

Lovey and welcoming host.

Only downfall of the stay was that there isn't a proper kitchen as well as it wasn't cleaned. Unfortunately it was very dusty and the bed sheets weren't clean, besides that beautiful and very safe. If you're not a dog or cat person I wouldn't recommend. But I love dogs and they are very very friendly.

Thembakazi M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembakazi M

It was nice.

We enjoyed the stay thanks.

Gloria V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gloria V

Nie geskik vir meer as 2 volwassenes nie. Ek het bespreek vir 3 volwassenes en 1 kind. Bed vir 1 volwassene was swak.

Die badkamer was nie skoon nie. Stortglas was vuil. Bad se prop seël nie, water loop uit al is prop ingedruk. Lig is vol goggas. Beligting is swak, veral by hekkie en kombuis- en sleeper couch-area. Geen eetgerei. Sleeper couch is bitter ongemaklik en glad nie geskik vir volwassenes nie.

The Orchards Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Gloria

Dankie vir die resensie.

Die eenheid word geadverteer met die dubbel bed en 'n slaapbank soos in die foto’s.

Jammer dit was vir julle ongemaklik.

Die bad prop was uitgedraai, net weer reg indraai en indruk en alles perfek.

Eetgerei is altyd beskikbaar op navraag.

Eenheid word geadverteer as sonder 'n kombuis, maar mikrogolf, yskas en twee plaat stoof as benodig word, is beskikbaar.

Vriendelike Groete
Die Orchards Gastehuis

The Orchards Guesthouse
Pedro M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pedro M

Lekker.

Stil area. Mense is vriendelik.

Theodore A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodore A

Great stay. Very hospitable host and all amenities required for a short stay. Would definitely recommend.

Good value for money. Also, a nice safe area.

Sive N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sive N

Wonderful.

The place is very beautiful, it is spacious and the hosts were very welcoming. We were short of wood and they assisted us with it, but they didn't have glasses, plates, spoons etc.

Zuko M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuko M

We had an awesome stay

Our host was very loving and welcoming. The hospitality that we got was on a 100% and we are looking forward to visiting the place again soon.

The Orchards Guesthouse se terugvoer

Thank you for your wonderful review.
I look forward to seeing you again very soon.

The Orchards Guesthouse
Riaan E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E

Huislik en Baie gerieflik

Heerlik gebly, my kinders se opmerking was dat dit meer gevoel het soos om by familie te kuier as die tradisionele gastehuis. Al nadeel is jou voertuig slaap in straat, maar die sekuriteit is voldoende dat mens nie slapelose nagte hieroor hoef te hê nie. Ek sal definitief weer hier oorslaap.

The Orchards Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Riaan.
Julle is ‘n pragtige gesin en ons Sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike Groete
Natalie

The Orchards Guesthouse
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Young-weg 24, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd170a0993dbcf31f90e483dcdbfb71afb085a9e7e0c75be5d607ca7b7a1987881d102762d8797d2e56db45a720939c2bc4f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 24 Young Road Mill Park 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.965092818001 25.589684898742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang