The Orchards Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Natalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Petro V - Jun 2024
Algehele gradering
Pleasant and relaxing.
The Orchards Guesthouse se terugvoer
Thank you for the review, Petro! Hopefully, we can host you again in the future
Jessica N - Okt 2023
Algehele gradering
Great stay.
Melissa L - Sep 2023
Algehele gradering
Awesome place and friendly host.
The Orchards Guesthouse se terugvoer
Hi Melisa.
Thank you so much for your lovely review.
Looking forward to hosting you again in the future.
All the best
Natalie
Varelda K - Sep 2024
Algehele gradering
Our stay was very nice.
Nandipa M - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful.
Pamela F - Feb 2024
Algehele gradering
Uncomfortable because of the animals.
Marietjie D - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het 'n baie lekker gekuier en 'n wonderlike nagrus gehad.
The Orchards Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Marietjie, so bly julle het lekker by ons gekuier.
Alles van die beste
Natalie
Jan B - Apr 2023
Algehele gradering
Goed geleë, gemaklik, skoon, vriendelike ontvangs.
Lees meerDaniella S - Feb 2023
Algehele gradering
Lovey and welcoming host.
Thembakazi M - Feb 2022
Algehele gradering
It was nice.
Gloria V - Jul 2022
Algehele gradering
Nie geskik vir meer as 2 volwassenes nie. Ek het bespreek vir 3 volwassenes en 1 kind. Bed vir 1 volwassene was swak.
The Orchards Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Gloria
Dankie vir die resensie.
Die eenheid word geadverteer met die dubbel bed en 'n slaapbank soos in die foto’s.
Jammer dit was vir julle ongemaklik.
Die bad prop was uitgedraai, net weer reg indraai en indruk en alles perfek.
Eetgerei is altyd beskikbaar op navraag.
Eenheid word geadverteer as sonder 'n kombuis, maar mikrogolf, yskas en twee plaat stoof as benodig word, is beskikbaar.
Vriendelike Groete
Die Orchards Gastehuis
Pedro M - Des 2021
Algehele gradering
Lekker.
Theodore A - Nov 2021
Algehele gradering
Great stay. Very hospitable host and all amenities required for a short stay. Would definitely recommend.
Sive N - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Zuko M - Okt 2020
Algehele gradering
We had an awesome stay
The Orchards Guesthouse se terugvoer
Thank you for your wonderful review.
I look forward to seeing you again very soon.
Riaan E - Okt 2020
Algehele gradering
Huislik en Baie gerieflik
The Orchards Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Riaan.
Julle is ‘n pragtige gesin en ons Sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike Groete
Natalie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Young-weg 24, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang