Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Owl House Guest House

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.7
Marie T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantasties. Baie goeie ligging. Skoon en netjies. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Fantasties. Die personeel was gaaf en behulpsaam. Ons het baie tuis gevoel en die ligging was baie goed geleë vir uitstappies na besienswaardighede. Die woonstel waarin ons tuisgegaan het was pragtig en gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 57, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA336a450bfdf9e486971356bc263c73b8bcdeb03f4fc3659b75ddf9e7b8055cfc9d2529ce76951932589236c693432d9abf75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 57 1st Avenue Newton Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.95368 25.57325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang