Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Palace Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir The Palace Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Terryne V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terryne V

Amazing location.

Very great stay, the lady who helped us was very helpful and so were the staff. Great location so close to the mall and all the restaurants.

Liana G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liana G

Baie rustige omgewing en personeel baie gasvry en vriendelik.

Beslis 'n bestemming waarheen ons weer sal gaan as ons in daardie rigting gaan.

Hein G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein G

Okay.

Sien sterre.

Hein G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein G

Rustige atmosfeer, kamer was lekker stil en gerieflik. Alles het gewerk. Die enigste probleem is die ander gaste wat gerook het en my gesondheid benadeel het. Alhoewel dit niks met die diens te doen het by die gastehuis nie.

'n Nuwe eienaar met nuwe personeel by ontvangs. Elize is een van hulle. Vriendelik en gasvry. The Palace se ligging perfek vir my. Vorige Ontvangspersonel was nie professioneel en tegemoetkomend nie. Diens was swak. Dinge het Verander. Dankie.

Hein G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hein G

Ek is gemaklik met die kamerfasiliteit. Ontvangs was vriendelik.

Net 'n probleem met ontbyt gesien en beleef. Was in tyd vir ontbyt. Daar was geen ontbyt beskikbaar nie. Alles was alreeds weggepak. Geen vars koffie of melk nie. Geen vrugtesap op tafel nie. Van die items bv. sampioene wat op menu geskryf was was nie daar nie. Vrugte, druiwe, was nie vars nie, het lêmerke, half ouerig, aangehad. Moes die ontvangsdame gaan roep en vra vir vars melk vir Ricoffy. Was regtig nie op standaard vir die daaglikse tarief van R750 nie. Ek betaal R500 by Boardwalk en kry meer.

Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 1, Somerstand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABkbkKoI4xrPz9mxzM0S6PR1KQSXraO3dV6CqgYehIUAH0vM1Oj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 1 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.984279 25.661484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang