Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pearl

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Francois H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

We had a fantastic stay at the Pearl. We had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda O
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Die beste vakansie ooit. So baie spasie en ruimte. Mooiste see-uitsig. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Baie mooi uitsig, skoon en netjies. Ons het regtig baie lekker gebly by The Pearl. Die huis is ruim genoeg vir 10 mense en dit was verskriklik skoon en netjies. Ons is verwelkom met melk, water en koeldrank in die yskas. Ek kan The Pearl sterk aanbeveel vir 'n groep mense, die huis het al ons verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarika E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2019

Rustig en baie veilig, net jammer vir beurtkrag. Ons het heerlik hier gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christa G
Kort verblyf
5.0
Sep 2018

Pragtige huis. Tanya baie behulpsaam, tegemoetkomend en vriendelik. Aanwins vir The Pearl. Tanya was baie vriendelik en behulpsaam en uit haar pad uitgegaan om ons groot groep te akkomodeer. Die huis is ruim en baie netjies. Vir selfsorg was daar meer as wat ons verwag het. Sap, melk in yskas, koffie, tee, beskuit, ons het gevoel asof ons by ons eie huis is met al die klein luukshede. Baie dankie Tanya, was ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle P
Kort verblyf
5.0
Apr 2018

Fantastiese ligging, baie skoon huis en baie gerieflik - oortref alle verwagtinge! Hierdie huis het alles wat 'n mens nodig het - fantastiese uitsig en ligging, groot grasperk vir die kinders om te speel en luukse slaapplek en badkamers vir 'n groot groep. Die huis word wonderlik bestuur - met (onder andere) melk en sap in die yskas vir jou aankoms, baie skoon huis en die dame wat die huis bestuur het vir ons so baie lekker inligting gegee oor restaurant en aktiwitieite in die area. Dit was net een groot plesier om hierdie huis te huur - nie altyd dat al my verwagtinge oortref word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2018

Netjies, skoon, goed geleë huis vir 'n lekker vakansie. Baie dankie Tanya vir 'n skoon, netjiese huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2018

Fantastic modern home that was well-equipped. Beautiful home with all the extras, even things you don’t expect a holiday home. Tanya was very hospitable, cleaning service was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R3 300
R3 300 R2 640
per nag, vir 10 mense
Vanaf R3 300
R3 300 R2 640
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockweg 4, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5NzFkYmY4LTU1ODItNDg3Yy05ZTIwLTVmMWRkOTc3NWQ0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 640 per nag, vir 10 mense 8 5 1 5 4 Cradock Road Gqeberha (Port Elizabeth) 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.008787718022 25.345173087697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang