The Pebbles
Beskrywing
Dié eenheid het 3 slaapkamers, 'n kleiner vierde slaapkamer, 3 badkamers en 'n oopplan-sitarea, -eetarea en 'n -kombuis wat na 'n onderdakbraai-area lei. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 driekwartbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Twee van die badkamers het storte en die ander een het 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, oond, stoof, 'n mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv. Gaste kan 'n lieflike see-uitsig van die eenhede af geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die 2 eenhede kan apart vir 7 gaste of as 'n geheel vir 14 gaste bespreek word.
Daar is nie 'n motorhuis nie.
Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Skoonmaakdienste is ingesluit.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandfront, vanaf Hoofweg, Keimond, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang