Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pier 1

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Kobus V
1 nag
5.0
Jul 2024

'n Tuiste vêr van die huis. Die verblyf is onoortreflik en die vriendelike diens en ontvangs is enig in sy soort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Amazing. Amazing stay overall. All you could need with great views and good restaurants nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly, sal weer daar wil bly. WiFi opvangs 'n probleem. Die agent waarmee ek gewerk het, was ongelooflik behulpsaam. Antwoord dadelik, gaan uit haar pad om na die klient te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Modern and luxurious! Dit is baie luukse "waterfront living" ervaring! Pragtige see uitsig en breek van golwe! Eenheid is bokant restaurante & winkel sentrum! Loop afstand na Blue Grass en M&B - baie gerieflik as jy wil parkeer en nie weer rond ry nie! Elisna was baie behulpsaam en het ons kom haal toe ons in Swakop verdwaal het! Geraas is 'n probleem as jy vir stilte soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Stunning, modern apartment with a beautiful view. An absolute stunning apartment, with a fully equipped kitchen, comfortable bed, super clean bed linen and a stunning view. The check-in and check-out procedure was more than pleasant and efficient. We will book here anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Great base. We enjoyed our time here; the weather was horrendous, though. A great base to use when exploring Swakop and its surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Baie netjiese en veilige verblyf. Die eenheid het aan al ons verwagtinge voldoen, baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Salome D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Uitstekend. Was 'n lekker plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2021

Rustige eenheid, ten volle toegerus. Goeie ligging met see uitsig. Eenheid het alles wat nodig is vir ‘n wegbreek by die see.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Modern, nuut met alles wat mens nodig het vir 'n vakansieverblyf. Fantastiese modern wooneenheid met alles wat jy nodig het. Nuwe eenheid met mooiste uitsig oor die see. Eenheid is deel van die inkopiesentrum en een van die beste restaurante in Swakopmund net onder die woonstelgebou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elisna Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Alabatros & Tsavorite-straat 65, Waterfront kompleks, Waterfront, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3b64be3e9c36585b0e67a9e325b3a4ff7883e4dff9463974adb1e852f25f97ee7c1e6ae13490075db7668d1c9afbbff956a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Corner of Alabatros & Tsavorite Street Waterfront Complex, Waterfront 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -22.644677488107 14.527163798528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang