Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pier 1

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Alabatros & Tsavorite-straat 65, Waterfront kompleks, Waterfront, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Pier 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks, reg langs die Platz Am Meer Mall in Swakopmund.

Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n bad, stort en 'n toilet in die badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste en die sitarea het 'n rusbankstel en ingeboude braai.

Die woonstel bied toegang tot 'n lieflike stoep met 'n asemrowende 180°-uitsig oor die see. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kobus V
5.0
'n Tuiste vêr van die huis. Die verblyf is onoortreflik en die vriendelike diens en ontvangs is enig in sy soort.
Jul 2024
Ronelle D
Gesin met tieners
5.0
Amazing. Amazing stay overall. All you could need with great views and good restaurants nearby.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Charne N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, sal weer daar wil bly. WiFi opvangs 'n probleem. Die agent waarmee ek gewerk het, was ongelooflik behulpsaam. Antwoord dadelik, gaa...
Sien meer
Jun 2024
Lorinda V
Saam met lewensmaat
5.0
Modern and luxurious! Dit is baie luukse "waterfront living" ervaring! Pragtige see uitsig en breek van golwe! Eenheid is bokant restaurante & winkel ...
Sien meer
Mrt 2024
Astrid V
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning, modern apartment with a beautiful view. An absolute stunning apartment, with a fully equipped kitchen, comfortable bed, super...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elisna Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoek van Alabatros & Tsavorite-straat 65, Waterfront kompleks, Waterfront, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink The Pier 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Alabatros & Tsavorite-straat 65, Waterfront kompleks, Waterfront, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3b64be3e9c36585b0e67a9e325b3a4ff7883e4dff9463974adb1e852f25f97ee7c1e6ae13490075db7668d1c9afbbff956a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Corner of Alabatros & Tsavorite Street Waterfront Complex, Waterfront 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -22.644677488107 14.527163798528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang