Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pink Palace

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Val D
Kort verblyf
4.4
Nov 2024

Most enjoyable stay. We will be back. Our stay was delightful - we look forward to a return visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marie K
Kort verblyf
2.6
Okt 2023

Telerustellend. Daar is 'n probleem met die krag in die kombuis. Alhoewel iemand uitgestuur is Vrydagaand om te kom kyk, kon ons die hele naweek nie die toebehore in die kombuis gebruik nie, omdat die krag aanhou trip. Kamer nommer 3 het ook geen warm water in die stort gehad nie. Die meubels in die kombuisarea van die eiendom kan bietjie skoongemaak word, dit is baie vuil. Die plek as geheel was nie vreeslik skoon nie. Die koppies en glase is in 'n oop kas geplaas wat vol stof was. Niemand van ons groep van 6 kon suksesvol na die WiFi verbind nie. Die eiendom benodig 'n bietjie werk om op standaard te kom.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anso M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jun 2022

Lekker, maar die plek kort baie aandag. Baie nice ligging, maar die plek kort baie aandag. Dit was vuil met die aankoms.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marizanne M
Kort verblyf
4.8
Sep 2021

Goed vir die siel! Ons het heerlik gekuier by The (Pink) Palace! Ons was 3 gesinne (+ 3 honde) en daar is oorgenoeg spasie vir almal. Dis stapafstand van die see af, altyd 'n bonus! Die Palace het mooi uitsigte oor die see en is goed toegerus, veral die kombuis het alles en meer gehad wat ons nodig gehad het. Ons sal weer en weer teruggaan. Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola L
Kort verblyf
5.0
Okt 2020

Baie lekker gebly en die rustige omgewing om te rus. Jul kan dalk kyk na parkeerplek. Kan die ingang trappies weg vat vir gestremde ingang vergemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2019

Kon beter gewees het. Die feit dat die huis onderhoud benodig en dat goed soos deurmatte geskeur en gehawend is, laat die plek nie goed vertoon nie. Goed soos 'n geroeste waterketel doen afbreek aan die plek. Sommige dele skreeu vir 'n verfkwas. Die feit dat daar nie DStv en geen WiFi was nie, plaas dit nie in die klas wat dit behoort te wees nie. Die binnehof was vol blare en sand en die braaiplek lyk asof dit deur die oorlog was. Baie potensiaal, maar het noodsaaklike onderhoud nodig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco S
Kort verblyf
4.4
Okt 2018

Aangenaam en `n lekker kuierplek. Met `n verdere bietjie aandag en opgradering behoort dit `n 5-ster plek te wees. Die Palace is ideaal vir groot groepe en die uitsigte is onverbeterlik. Die opgegradeerde kombuis en nuwe slaapkamers bo is uitstekend en modern. Die volgende kort egter aandag: Kaggel in die leefvertrek is vasgeroes en laat nie rook uit nie. Die ouer slaapkamers onder steek tans bietjie af en kort opgradering. (Hortjiekassies vertoon vuil en badkamers lyk nie skoon nie. Die bad wil bv. nie behoorlik uitloop nie. Nog tans besig met afwerking bv. rou sement.) Sommige van die gloeilampe werk nie. Die onderste badkamer se venster moet bv. nie deurskynend wees nie omdat dit uitkyk op die bure.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 55

Resensies 150

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 745
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 4 745
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierstraat 10, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgKvEHzkmKO78ywD7JlH6vw0M3PZJ3MawKEkoTWp5PPoroFJkOE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 745 per nag (plek vir 11) 7 5 1 5 10 Napier Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.670587560555 20.231900906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang