Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Place Muizenberg

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2025 tot 30 Apr 2025.

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hollandweg 8, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Place Muizenberg bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Muizenberg, 'n kusdeel van Kaapstad. Dit kan 'n goeie opsie wees vir paartjies of klein gesinne wat verblyf in die suidelike voorstede van die Moederstad soek.

Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers met slaapplek vir 4 gaste elk en 2 selfsorgwoonstelle wat elk slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied. Al die slaapkamers het dubbelbeddens en elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die 2 woonstelle het elk 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitarea. Elke suite het 'n tee- en koffieskinkbord, terwyl die 2 woonstelle hul eie leefareas het met 'n kombuisie met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe het. Elke eenheid het gratis WiFi en 'n TV met Netflix.

Die verblyf het 'n gedeelde gastesitarea en -eetarea. Alle gaste het toegang tot die groot buite-area met 'n uitnodigende swembad en sonstoele.

Let asb. dat hierdie verblyf nie 'n 24/7-gastehuis is nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Moira S
Saam met lewensmaat
5.0
A great stay, will definitely be back! The place is well located, within walking distance to the beach and all the restaurants, especia...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Jacobus E
Saam met lewensmaat
5.0
The Place Muizenberg kan beslis deur ons aanbeveel word. Ja, baie lekker. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Veilige parkering vir jou vo...
Sien meer
Mrt 2025
Michael K
Besigheidsreis
5.0
Dit is soos dit sê, The Place! Baie gerieflik, kalm en vriendelike atmosfeer.
Feb 2025
Trevor J
5.0
Comfortable, welcoming, and highly enjoyable. Loved every moment. Service was excellent!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Ashania S
Saam met lewensmaat
5.0
It was just perfect. Exceeded my expectations. I will be going back often.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

The Place Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Hollandweg 8, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Place Muizenberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hollandweg 8, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75d44974a94ef96507246326234d6be1695910f152281c994fc5945ac370f4bbd79735b443d1fdac338b52103a1922afe25d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 8 Holland Road Muizenberg 7950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1038257 18.4702853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011