Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Place Muizenberg

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hollandweg 8, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Place Muizenberg bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Muizenberg wat 'n kusdeel van Kaapstad is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf paartjies óf klein gesinne wat 'n blyplek in die suidelike voorstede van die Moederstad soek.

Dié eiendom bied 5 gastekamers wat elk 4 gaste kan akkommodeer en 2 selfsorgwoonstelle wat albei 'n kapasiteit van 2 volwassenes en 2 kinders het. Al die slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens en elke badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die 2 woonstelle het elk 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitkamer. Elke suite het 'n tee- en koffieskinkbord, terwyl die 2 woonstelle hul eie leefareas het met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het gratis WiFi en 'n TV met Netflix.

Die eiendom het 'n knus gedeelde gaste-sitkamer en -eetarea waar hulle hul ingeslote ontbyt kan geniet. Alle gaste het volle toegang tot die ruim buite-area wat bederf met 'n uitnodigende swembad en sonstoele.

Neem asseblief kennis dat ons nie 'n 24/7 gastehuis is nie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

The Place Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Hollandweg 8, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Place Muizenberg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hollandweg 8, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75d44974a94ef96507246326234d6be1695910f152281c994fc5945ac370f4bbd79735b443d1fdac338b52103a1922afe25d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 8 Holland Road Muizenberg 7950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1038257 18.4702853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang