Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Place Muizenberg

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hollandweg 8, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Place Muizenberg bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Muizenberg, 'n kusdeel van Kaapstad. Dit kan 'n goeie opsie wees vir paartjies of klein gesinne wat verblyf in die suidelike voorstede van die Moederstad soek.

Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers met slaapplek vir 4 gaste elk en 2 selfsorgwoonstelle wat elk slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied. Al die slaapkamers het dubbelbeddens en elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die 2 woonstelle het elk 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitarea. Elke suite het 'n tee- en koffieskinkbord, terwyl die 2 woonstelle hul eie leefareas het met 'n kombuisie met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe het. Elke eenheid het gratis WiFi en 'n TV met Netflix.

Die verblyf het 'n gedeelde gastesitarea en -eetarea. Alle gaste het toegang tot die groot buite-area met 'n uitnodigende swembad en sonstoele.

Let asb. dat hierdie verblyf nie 'n 24/7-gastehuis is nie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir The Place Muizenberg
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

The Place Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Hollandweg 8, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Place Muizenberg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hollandweg 8, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75d44974a94ef96507246326234d6be1695910f152281c994fc5945ac370f4bbd79735b443d1fdac338b52103a1922afe25d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 8 Holland Road Muizenberg 7950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1038257 18.4702853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang