Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pods

 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
The Pods @ Thaba eNtle
Vanaf
Vanaf R2 725
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houthuisies bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet elk. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die eenhede word deur sonkrag aangedryf en het 'n sitarea met 'n kaggel en 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei en breekware. Die skuifdeure bied toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek. Die stoep lei na 'n braai-area onder, asook 'n houtdek met 'n houtvuurwarmbad waar gaste met 'n skemerkelkie kan ontspan.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n 1 km-grondpad is wat na die verblyf lei waar gaste se voertuie geparkeer sal word.

Gaste mag nie self na The Pods ry nie weens veiligheidsrisiko's, hulle sal na en van The Pods vervoer word.

Let asb. dat, sou gaste die plaas verlaat vir 'n aand uit, die hekke 20:00 gesluit word vir sekuriteitsdoeleindes.

Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie, boetes sal van toepassing wees op gaste se rekeninge.

Indien daar gerapporteer word dat hout uit die veld verwyder is en as vuurmaakhout gebruik is, sal 'n boete met uitklok uitgereik word. Sakke hout kan met aankoms gekoop word.

Gaste kan plekke vir funksies op die plaas teen 'n ekstra koste huur.

Thaba eNtle bied ook voorafbespreekte kosboksies, voorafbespreekte piekniekmandjies, e-fietsverhuring, wildritte met skemerkelkies en staproetes.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 725
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R511, Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge, Thabazimbi, 3080, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cac9099998a2f20067136de9c4609efadfff54d8296149dfb9db79d0854e1627876dbab56a9d59c3221039a53cbb0a57a50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 725 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Off the R511 Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge 3080 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.653257887872 27.423248291016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang