Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pods

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Jurgen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlike rustyd. Ver weg van alles, met bos en wild op jou voorstoep. Mens kan nie anders as om te rus nie. Pak alles wat jy nodig het, want jy gaan nie die Pod wil verlaat nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lounize
The Pods
Geagte Jurgen Baie dankie vir julle pragtige terugvoering. Ons hoop om julle baie vinnig weer te kan verwelkom by een van our ander akkommodasie plekke. Mooi bly!

Nomsa N
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

I would come back 20 more times. It was fabulous and peaceful, and the staff are extremely friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lounize
The Pods
Good day. Thank you for your review and feedback. We would love to have you back soon.

Latachia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Loved it! Thoroughly enjoyed our stay, loved every bit of the vacation and have no complaints!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lounize
The Pods
Thank you so much for your lovely review. We enjoyed hosting you and your partner and wish to welcome you back soon!

Heidi P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Plekkie kort bietjie aandag. Oor die algemeen 'n aangename wegbreek. Dit was 'n baie rustige kuier. Die feit dat daar amper geen sel opvangs was en geen TV, het dit heerlik gemaak om net te gesels. Daar is 'n paar goedjies wat hul definitief aandag moet gee. Die tafel waar ons moes eet, was gebroke en het ons dit moeilik gevind om met gemak ons ete te geniet. Stort het of koue of net warm water. Geen warm water in die kombuis. Daar was geweldig baie vlieë. Hul kon voorsiening gemaak het deur net 'n houertjie spuitgif daar te plaas.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lounize
The Pods
Beste Heidi Baie dankie dat julle tyd geneem het om terugvoer met ons te deel. Ons is bly om te hoor dat julle die rustige atmosfeer en die kans om werklik te ontspan, waardeer het. Ons is jammer om te hoor van die ongemaklikhede wat julle ervaar het. Ons span sal die gebroke tafel onmiddellik nagaan en herstel. Ons sal ook die warmwaterkwessie in die stort en kombuis ondersoek om seker te maak dat dit reggestel word. Wat die vlieë betref, waardeer ons julle voorstel en sal ons dit in ag neem om gaste se ervaring verder te verbeter. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom vir 'n nog beter kuier! Vriendelike groete, Thaba eNtle

Sechaba R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Breathtaking . It was beautiful from the welcome till we check out… zero fault found. The communication and the staff is super friendly and also the room service was top notch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lounize
The Pods
Such positive feedback, we appreciate your review. Thanks for being lovely, polite guests, we hope to see you again soon!

Zandri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was 'n luukse en besonderse ervaring. Baie lekker. Die plekkie is piepklein maar het verbasend alles wat jy kan nodig kry. Dit is 'n duurder tipe verblyf maar is perfek vir 'n 1/2 aand wegbreek om iets spesiaal te vier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Excellent. What an amazing getaway! Total money worth. Service is excellent, very friendly staff!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dakalo K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Magnificent place. Enjoyed every bit of it. The place was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tsholofelo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Exceptional. Everything you need to reset and reconnect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lounize
The Pods
Thank you for the great feedback, Tsholofelo. We wish to have you visit us again soon!

Erick F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie lekker gebly, neem net kennis dit is effens warm in die somer. Ongelooflik lekker gebly. Die pods is baie mooi en het 'n wonderlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lounize
The Pods
Dankie vir jou terugvoering, Erick Francis. Ons hoop om julle vinnig weer te kan verwelkom by Thaba eNtle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lounize Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 025
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 025
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R511, Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge, Thabazimbi, 3080, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cac9099998a2f20067136de9c4609efadfff54d8296149dfb9db79d0854e1627876dbab56a9d59c3221039a53cbb0a57a50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 025 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Off the R511 Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge 3080 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.653257887872 27.423248291016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang