Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pods

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R511, Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge, Thabazimbi, 3080, Limpopo
  • Vanaf R2 725 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Pods is net langs die R511 naby Thabazimbi geleë en bied 'n unieke, privaat en eksklusiewe bosveldervaring in 'n houthuisie wat met 'n uitsig oor die omliggende Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge spog.

Daar is 2 knus houthuisies wat slaapplek aan 2 gaste bied en 'n oopplan-uitleg het. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet elk. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenhede word deur sonkrag aangedryf en het 'n sitarea met 'n kaggel, en 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei en breekware. Daar is nie 'n TV of WiFi nie.

Gaste kan plekke vir funksies op die plaas teen 'n ekstra koste huur. Thaba eNtle bied ook voorafbespreekte kosboksies, voorafbespreekte piekniekmandjies, e-fietsverhuring, wildritte met skemerkelkies en staproetes.

Die skuifdeure bied toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek wat ideaal is vir 'n oggendkoffie. Die stoep lei na 'n braai-area onder, asook 'n houtdek met 'n houtvuurwarmbad waar gaste met 'n skemerkelkie kan ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nomsa N
5.0
I would come back 20 more times. It was fabulous and peaceful, and the staff are extremely friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Latachia V
Saam met lewensmaat
5.0
Loved it! Thoroughly enjoyed our stay, loved every bit of the vacation and have no complaints!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Sechaba R
Saam met lewensmaat
5.0
Breathtaking . It was beautiful from the welcome till we check out… zero fault found. The communication and the staff is super friendly...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Zandri V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n luukse en besonderse ervaring. Baie lekker. Die plekkie is piepklein maar het verbasend alles wat jy kan nodig kry. Dit is 'n duurder tipe ...
Sien meer
Mrt 2024
Carl V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. What an amazing getaway! Total money worth. Service is excellent, very friendly staff!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lounize Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Langs die R511, Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge, Thabazimbi, 3080, Limpopo
  • Gaste dink The Pods het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R511, Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge, Thabazimbi, 3080, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cac9099998a2f20067136de9c4609efadfff54d8296149dfb9db79d0854e1627876dbab56a9d59c3221039a53cbb0a57a50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 725 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Off the R511 Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge 3080 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.653257887872 27.423248291016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang