Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pomegranate

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbosweg 13, Durbanville Hills, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 R560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Pomegranate bied 2 bekoorlike selfsorgeenhede wat op die eienaars se perseel in 'n stil en veilige woonbuurt in Durbanville, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal geleë en bied maklike toegang tot Kaapstad, Stellenbosch, Paarl en Wellington. Die area spog met winkelsentrums soos Village Square, Tygervallei en Willowbridge, asook gehalte-restaurante, Durbanville Medi-Clinic en Kaapstad Vliegskool. Dit is ongeveer 30 minute vanaf die naaste strand en Kaapstad Internasionale Lughawe.

Eenheid 1 het slaapplek vir 2 gaste, 'n dubbelbed en 'n en suite badkamer met 'n dubbelstort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, eierkoker en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Bykomende geriewe sluit 'n TV met OpenView en 'n kluis in. Daar is 'n eetarea op die onderdakstoep met 'n tuin- en berguitsig. Parkeerplek word onder 'n skadunet, agter 'n afstandbeheerhek voorsien.

Eenheid 2 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en aparte badkamer met bad, stort en toilet.. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met n en-suite 'nbadkamer met 'n stort en toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n dubbel-yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, gasoond, ketel, broodrooster en alle nodige toebehore toegerus. Die sitarea het 'n slim-TV vir stroom en daar is gratis WiFi.

Gaste kan 'n gemeenskaplike kuierarea met 'n braai, pizza oond, swembad, trampolien, klimraam en stoep geniet.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Tygerberg Natuurreservaat, Majik Forest, Durbanville wynplase, Die Boer Teater, Vrede Kunsgalery en verskeie strande in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Erika S
Saam met lewensmaat
5.0
Keurig versorgde en veilige verblyf. Alles was perfek, het baie welkom gevoel. Veilige verblyf en parkering vir voertuig. Sal beslis weer daar gaan bl...
Sien meer
Mei 2024
Mia M
5.0
So comfy, cosy and peaceful. It was such a lovely stay - great location, cosy, and very comfy. I would 100% return! Thank you for the c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Jos N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgeving. Veilige plek. Heel vriendelijke gastvrouwen. Heel mooi verzorgde selfsorg. Alles wat je nodig het.
Feb 2024
Robert V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly, mense is vriendelik en mens is sentraal tussen die Kaap en wynroetes.
Des 2023
Laiha S
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely amazing. Homely and amazing. Would definitely come back in a heartbeat. Comfortable, relaxing, and we felt very safe. The lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Suikerbosweg 13, Durbanville Hills, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Pomegranate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R 800 R 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R 800 R 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbosweg 13, Durbanville Hills, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad7b1a6a5cbfa5cfca9c44c5c4faed2a7ac0c235750d620187ebaecaa1fe676dbc3c4990db6f5fd20445e1730db09663ea1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 13 Suikerbos Way Durbanville Hills 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.843036403734 18.646188676357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang