Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Poplars @ Sneeuberg Nature Reserve

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

'n Maksimum van 2 honde word teen 'n ekstra koste toegelaat.

Rook is binnenshuis verbode.

Die binnenshuise swembad is slegs beskikbaar deur vooraf by die ontvangs te bespreek. Die swembad is oop vanaf 10:00 tot 18:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R5 900
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unnamed-weg 6280, Sneeuberg Natuurreservaat, Groter Karoo, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea347d5a0e2aea8784f40bcff5609fa455a60f90427449ee2d889c6a74f115ea6bc58d93fe59530d97984f8faded09c30d76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag, vir 10 mense Unnamed Road, 6280 Sneeuberg Nature Reserve 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.7415321 24.690471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang