- Slaapplek vir 26 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- 20 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Post House Hotel is 'n luukse boetiekhotel, ongeveer 130 km vanaf Kaapstad in die pragtige Overberg-streek geleë.
Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid kamers wat tussen 2 en 4 gaste kan akkommodeer. Elke kamer is gemeubileer met 'n koninggrootte- of 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Alle kamers het lugversorging, 'n elektroniese kluis, 'n yskassie met water, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n broodrooster. WiFi is ook beskikbaar.
Die hotel beskik oor gemeenskaplike sitkamers, 'n koffiekamer, 'n troulokaal, 'n buitelug swembad en 'n outentieke plattelandse kroeg. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Die Post House Hotel, oorspronklik gebou in 1860, is een van die oudste geboue in Greyton. Dit is eens gebruik as 'n handelspos en verblyf vir moeg reisigers. Die hoofgebou huisves ook 'n kroeg wat bekend staan as die verfilming van 'n Bells Whisky-advertensie. Op 'n stadium het die gebou ook as Greyton se poskantoor gedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 20 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink The Post House Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 26 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang