Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Post House Hotel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mandi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Perfection in Greyton. A gem in the heart of Greyton, perfectly located, friendly and helpful staff, unique and luxurious rooms. The old charm of this guest house with its charming bar, gorgeous swimming pool, and gardens provides you with all the peace you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shahid M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Genotvol. 'n Genotvolle en rustige verblyf. Die tuin is 'n lushof en ek en my vrou het in die wittebroodsuite gebly. Die werkers en die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xagene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fantasties. Diens en netheid uitstekend. Alles skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Bedagsame verblyf. Baie oulik, goeie diens en baie bedagsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Heel waarskynlik die beste oornagplek waar ons die afgelope twee jaar gebly het. 'n Wonderlike plek om oor te slaap. Indien jy waardering het vir klein detail en luuksheid is dit die plek om oor te bly. Die akkommodasie is selfs beter as op die foto's. Die diens was uitsonderlik. Definitief die moeite werd om te boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Fantastic overnight stay, will visit again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie mooi. Die verblyf is mooi en goeie waarde. Die enigste nadeel is dat die instansie nog nie 100% voorsiening gemaak het vir kragonderbrekings nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wineen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Naweek wegbreuk. Pragtige hotel, perfek geleë in die hoofstraat. Die kamers is gemaklik, tuine en swembad is pragtig en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Kan dit hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anmarie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie lekker. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Die ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ek het lanklaas so gewaardeer en welkom gevoel. Die personeel verdien net goeie kommentaar. Ek kom beslis weer. Greyton was vir my en my vrou 'n ongelooflike ervaring waar ons, ons baterye gelaai het vir 2023.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 20, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ1p0HlgmUExK9Ql6bsdBK3b7S4tJNvmRfN5gTwvVuQEF9tAFkw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 20 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.051092111983 19.606413582838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang