Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Post House Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir The Post House Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mandi B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi B

Perfection in Greyton.

A gem in the heart of Greyton, perfectly located, friendly and helpful staff, unique and luxurious rooms. The old charm of this guest house with its charming bar, gorgeous swimming pool, and gardens provides you with all the peace you need.

Shahid M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahid M

Genotvol.

'n Genotvolle en rustige verblyf. Die tuin is 'n lushof en ek en my vrou het in die wittebroodsuite gebly. Die werkers en die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Xagene D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xagene D

Fantasties. Diens en netheid uitstekend.

Alles skoon en netjies.

Heinrich J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich J

Bedagsame verblyf.

Baie oulik, goeie diens en baie bedagsaam.

Ben W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben W

Heel waarskynlik die beste oornagplek waar ons die afgelope twee jaar gebly het.

'n Wonderlike plek om oor te slaap. Indien jy waardering het vir klein detail en luuksheid is dit die plek om oor te bly. Die akkommodasie is selfs beter as op die foto's. Die diens was uitsonderlik. Definitief die moeite werd om te boek.

Liezel P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel P

Fantastic overnight stay, will visit again.

See stars.

Pieter V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie mooi.

Die verblyf is mooi en goeie waarde. Die enigste nadeel is dat die instansie nog nie 100% voorsiening gemaak het vir kragonderbrekings nie.

Wineen S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wineen S

Naweek wegbreuk.

Pragtige hotel, perfek geleë in die hoofstraat. Die kamers is gemaklik, tuine en swembad is pragtig en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Kan dit hoogs aanbeveel!

Anmarie W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmarie W

Baie lekker.

Baie vriendelike en behulpsame personeel. Die ontbyt was heerlik!

Cobus V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V

Ek het lanklaas so gewaardeer en welkom gevoel. Die personeel verdien net goeie kommentaar.

Ek kom beslis weer. Greyton was vir my en my vrou 'n ongelooflike ervaring waar ons, ons baterye gelaai het vir 2023.

Lezaan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezaan V

Dit was ongelooflik lekker met baie gasvryheid!

Ons het baie lekker gebly, ontbyt was ook baie lekker. Baie vriendelike personeel. Die kamer was bitter mooi!

Fred C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fred C

Ouwêreldse sjarme in Greyton.

Die kunswerke, kandelare en tuine is onbeskryflik mooi. Ons was verras met 'n komplimentêre ontbyt. Hierdie is 'n moet stop in Greyton. Eienaar baie positief en duidelik ingestel op goeie kliëntediens.

Willem V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Uitstekende besoek ervaring. 'n Span wat die konsep van gasvryheid intiem verstaan en in die kern van hul etos koester.

Sien sterre.

Chris V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Eden in Greyton.

Die mees pragtige, ou, gerestoureerde gebou met die rustigste atmosfeer. Kamers het al die nodige geriewe en gelukkig geen TV, maar wel WiFi. Bring 'n boek, ontspan en laat die stilte jou siel verkwik. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam, voel sommer vinnig tuis. Die ontbyt die oggend van ons vertrek was heerlik, nie die tradisionele spek en eiers nie, maar heerlike vars produkte. Hierdie plek verdien elkeen van sy sterre.

Aldea K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Aldea K

Baie gasvry en lekker ontbyt. Heerlike koffie.

Dit is so mooi en rustig. Die hele dorp gee jou rustigheid. 'n TV in die kamer sou nice wees.

Anadia T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anadia T

Het soontoe gegaan vir ontspanning. Die rustigheid is baie goed vir jou siel.

Kan The Post House Hotel aanbeveel indien jy regtig rus vir jou gemoed en siel nodig het. Hulle diens is fantasties. Hulle handdoeke kan egter bietjie sagter wees.

Suzette C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette C

Baie lekker oorgeslaap!

Baie vriendelik ontvang en baie behulpsaam. Sal definitief weer hier oorslaap - volgende keer vir 'n hele naweek. Sterk aan te beveel!

Candice B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice B

Very pleasant with friendly staff. Comfy beds.

Great location and great restaurants.

Louis V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Vinnige wegbreek.

Vinnige wegbreek aan die einde van die skoolvakansieweek. Uitstekende verblyfplek in die middel van die dorpie en stapafstand na die beste restaurante. Rustig en veilig. Kontinentale ontbyt ingesluit, al word die tafief geadverteer as verblyf alleenlik.

Stefan K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan K

Great ligging.

Goeie personeel.

Heike B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heike B

Amazing experience - can't wait to go back.

Such a clean, modern, beautiful accomodation and stunning setting. Attention to detail amazing and every possible need was met. Friendly and warm welcome. We will definitely return!

Daniel H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel H

Pragtige omgewing. Sentraal geleë. Goed ingerigte kamers.

Heerlik gekuier. Gerieflike kamer. Personeel en bestuurders puik. Goeie kontinentale ontbyt. Netjies.

Amanda B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda B

Ons was onder die indruk dat die prys 'n ontbyt insluit, dit was nie die geval nie. Die ontbyt wat hul aanbied is ook geen warm kos nie, geensins 'n kombuis nie. Hul restaurant is ook toe en dit was nie genoem op die website toe ons bespreek het nie.

Sien sterre.

Carollin N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carollin N

Baie lekker plek.

Lekker tuin omgewing en pragtige swembad. Ruim verblyf en kan aanbeveel word.

Garth D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Garth D

Great location, lovely gardens and setting.

Spacious room, good decor and layout. Gardens are lovely and just too cold still to use the pool. Overall will visit again.

Walda R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walda R

Sentraal, ruim kamers, goeie diens en ek love die dekor!

Sien sterre.

Lilly W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilly W

Beautiful and friendly.

The post house is lovely and has almost everything you need. Two things I missed was the TV and we had a room without a bath. It would be lovely if the could ask visitors what they would prefer or explain that that’s the only option. The breakfast in the coffee pod was delicious. Those rosti's are the best. The staff are incredibly friendly and bent over backwards to accommodate my fussy eating habits.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 20, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ1p0HlgmUExK9Ql6bsdBK3b7S4tJNvmRfN5gTwvVuQEF9tAFkw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 20 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.051092111983 19.606413582838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang