Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Post House Hotel

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 20, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Post House Hotel is 'n luukse boetiekhotel sowat 130 km vanaf Kaapstad in die pragtige Overbergstreek.

Verblyf is in 'n verskeidenheid kamers beskikbaar wat tussen 2 en 4 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n koninggrootte- of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke kamer het lugversorging, 'n elektroniese kluis, 'n kroegyskassie met water, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n broodrooster. WiFi is beskikbaar.

Die hotel het gemeenskaplike sitareas, 'n koffiekamer, trouvenue, buiteswembad en 'n outentieke Country Pub. Daar is parkeerplek op die perseel.

The Post House Hotel is oorspronklik in 1860 gebou en is een van Greyton se oudste geboue. Dit is as 'n handelstasie en verblyf vir moeë reisigers gebruik. Die hoofgebou het 'n kroeg wat bekend is as die verfilmingsplek van die Bells Whiskey-advertensie. Dit was op 'n tyd Greyton se poskantoor.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir The Post House Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoofweg 20, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Post House Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 20, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ1p0HlgmUExK9Ql6bsdBK3b7S4tJNvmRfN5gTwvVuQEF9tAFkw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 20 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.051092111983 19.606413582838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang