Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Post House Hotel

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 20, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Post House Hotel is 'n luukse boetiekhotel sowat 130 km vanaf Kaapstad in die pragtige Overbergstreek.

Verblyf is in 'n verskeidenheid kamers beskikbaar wat tussen 2 en 4 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n koninggrootte- of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke kamer het lugversorging, 'n elektroniese kluis, 'n kroegyskassie met water, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n broodrooster. WiFi is beskikbaar.

Die hotel het gemeenskaplike sitareas, 'n koffiekamer, trouvenue, buiteswembad en 'n outentieke Country Pub. Daar is parkeerplek op die perseel.

The Post House Hotel is oorspronklik in 1860 gebou en is een van Greyton se oudste geboue. Dit is as 'n handelstasie en verblyf vir moeë reisigers gebruik. Die hoofgebou het 'n kroeg wat bekend is as die verfilmingsplek van die Bells Whiskey-advertensie. Dit was op 'n tyd Greyton se poskantoor.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Mandi B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfection in Greyton. A gem in the heart of Greyton, perfectly located, friendly and helpful staff, unique and luxurious rooms. The ol...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Shahid M
Saam met vriende
5.0
Genotvol. 'n Genotvolle en rustige verblyf. Die tuin is 'n lushof en ek en my vrou het in die wittebroodsuite gebly. Die werkers en die eienaars is ba...
Sien meer
Des 2023
Xagene D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Diens en netheid uitstekend. Alles skoon en netjies.
Aug 2023
Heinrich J
Saam met lewensmaat
5.0
Bedagsame verblyf. Baie oulik, goeie diens en baie bedagsaam.
Jul 2023
Ben W
Saam met lewensmaat
5.0
Heel waarskynlik die beste oornagplek waar ons die afgelope twee jaar gebly het. 'n Wonderlike plek om oor te slaap. Indien jy waardering het vir klei...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoofweg 20, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Post House Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 20, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ1p0HlgmUExK9Ql6bsdBK3b7S4tJNvmRfN5gTwvVuQEF9tAFkw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 20 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.051092111983 19.606413582838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang