Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Potting Shed Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Christo A
1 nag
5.0
Apr 2024

Voorsien in al jou behoeftes. 20 jaar gelede van die eerste gaste daar gewees en nou weer. Pragtig, netjies en keurig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Very nice stay with friendly owners. Recommended to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was baie lekker. Die diens was baie goed en die ateljee was baie netjies en die privaatheid het ek baie geniet. Ek beveel almal aan om Potting Shed Guest House te gaan besoek. Anne-Marie en Dave is die beste die mees gaafste mense ooit. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Klein, maar gemaklik. Goeie diens met aandag aan detail. Baie naby aan dorp. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tersia C
1 nag
5.0
Mrt 2021

Stil en rustige omgewing, asook baie netjies. Ontbyt was heerlik. Die diens was baie goed, en die plek was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarie
The Potting Shed Guest House
Thank you Tersia for staying with us and thank you for your review. So glad you had a good time. Hope you will be back again soon. Annamarie & Dave

Kristin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Privaat. Baie private dek, ten volle toegerus met eetgery vir as jy wil braai op die stoep. Goeie diens en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarie
The Potting Shed Guest House
Thank you Kristin. Glad you had a nice stay. Thank you for choosing The Potting Shed. Annamarie

Erik V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2016

Netjies. Goeie ontbyt. Ons het lekker gebly. Kamers eenvoudig, skoon en netjies. Linne is goed. Ontbyt was smaaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annamarie
The Potting Shed Guest House
Thank you for your review, Erik. Glad you had a good stay. Regards, Annamarie

Chantelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2014

Pragtig, skoon, netjies en op die see! Ons het baie lekker gebly in die woonstel - dit was goed uitgerus, pragtig skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Annamarie
The Potting Shed Guest House
Thank you for your review, Chantelle. So glad you enjoyed the sea-facing apartment. Hope to see you again. Regards, Annamarie and Dave

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertynstraat 28, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW47ac9cBeCnUXS4pnk1M1xU5Valv7ON0gJDrpJ9Ud1ztotip0x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 28 Albertyn Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.4185028 19.2328684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang