Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Potting Shed Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir The Potting Shed Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Christo A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo A

Voorsien in al jou behoeftes.

20 jaar gelede van die eerste gaste daar gewees en nou weer. Pragtig, netjies en keurig.

Johan M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Very nice stay with friendly owners.

Recommended to friends and family.

Janine S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S

Dit was baie lekker.

Die diens was baie goed en die ateljee was baie netjies en die privaatheid het ek baie geniet. Ek beveel almal aan om Potting Shed Guest House te gaan besoek. Anne-Marie en Dave is die beste die mees gaafste mense ooit. Ons sal beslis weer gaan.

Ronelle V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle V

Klein, maar gemaklik.

Goeie diens met aandag aan detail. Baie naby aan dorp. Vriendelike diens.

Tersia C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia C

Stil en rustige omgewing, asook baie netjies. Ontbyt was heerlik.

Die diens was baie goed, en die plek was baie netjies.

The Potting Shed Guest House se terugvoer

Thank you Tersia for staying with us and thank you for your review. So glad you had a good time. Hope you will be back again soon.

Annamarie & Dave

The Potting Shed Guest House
Kristin V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristin V

Privaat.

Baie private dek, ten volle toegerus met eetgery vir as jy wil braai op die stoep. Goeie diens en heerlike ontbyt.

The Potting Shed Guest House se terugvoer

Thank you Kristin. Glad you had a nice stay. Thank you for choosing The Potting Shed.
Annamarie

The Potting Shed Guest House
Erik V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erik V

Netjies. Goeie ontbyt.

Ons het lekker gebly. Kamers eenvoudig, skoon en netjies. Linne is goed. Ontbyt was smaaklik.

The Potting Shed Guest House se terugvoer

Thank you for your review, Erik. Glad you had a good stay.

Regards,
Annamarie

The Potting Shed Guest House
Chantelle S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle S

Pragtig, skoon, netjies en op die see!

Ons het baie lekker gebly in die woonstel - dit was goed uitgerus, pragtig skoon en netjies.

The Potting Shed Guest House se terugvoer

Thank you for your review, Chantelle. So glad you enjoyed the sea-facing apartment. Hope to see you again.

Regards,
Annamarie and Dave

The Potting Shed Guest House
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertynstraat 28, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW47ac9cBeCnUXS4pnk1M1xU5Valv7ON0gJDrpJ9Ud1ztotip0x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 28 Albertyn Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.4185028 19.2328684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang