Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Prime Spot

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adre-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir The Prime Spot
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gustav S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S

Sentraal, netjies en skoon.

Baie sentraal. Goeie diens en baie lekker gebly. Sal beslis weer van julle gebruik maak.

Adele K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K

Amazing!

Absolutely amazing. Very helpful and friendly staff! What an awesome experience. Thank you very much! Will definitely book with you again.

Dorcas M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorcas M

Perfect. Adre is a darling.

Perfect. I will definitely visit again soon.

Vlooi B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vlooi B

Baie goeie spot, baie stil en great slaap.

Hoor by aankoms vir ontbyt, of reël sommer via die telefoon met eerste bespeking, baie professioneel en vriendelik.

Rameeza W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rameeza W

Dit was nou regtig 'n prime verblyf.

Ek beveel prime spot met 5 sterre aan. Definitief die plek.

Munters J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Munters J

Excellent.

I thoroughly enjoyed my stay. As I travel quite a bit work-wise, I surely will use the website more.

Lenette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenette V

Goeie verblyf en gasvrye diens.

Sien sterre.

Gerda T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda T

Waarde vir geld.

Vriendelike personeel. Skoon, ruim, stylvol gemeubileerde kamers. Smaaklike ontbyt. Groot, netjiese tuin met swembad. Sentraal geleë. Veilige en stil omgewing. Goeie restaurant binne loopafstand.

Elna B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna B

Uitstekende verblyf!

Gasvryheid, omgee, vriendelikheid en bederf. Ontbyt maak hierdie plek 'n prime spot in Worcester!

Francina K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina K

Baie aangename ervaring.

Besonder vriendelike en hulpvaardige diens. Stylvolle, goed toegeruste akkommodasie. Heerlike ontbyt.

Mia L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia L

Baie mooi plek en goeie waarde vir geld .

Goeie waarde vir geld. Alles was mooi skoon en ons is hartlik ontvang. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Lenette V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lenette V

Gasvrye diens.

Goed geleë. Skoon en netjies.

Jamilla K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamilla K

It was wonderful!

The place is absolutely gorgeous with great attention to detail. Spotless and comfortable. The host is very friendly and made us feel very welcome.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was wonderlik!

Die plek is absoluut asemrowend en hulle gee baie aandag aan detail. Silwerskoon en gerieflik. Die gasheer is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johannes (willie) D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes (willie) D

Ouwêrelds met 'n goeie skeutjie sjarme!

Ons tweede keer by Prime Spot, sal julle definitief weer besoek!

Sulani R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulani R

Gerieflik, netjies, skoon en pragtig!

Gerieflik, netjies, skoon en pragtig!

Marinda S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

In een woord: Perfek.

Alles ten opsigte van Prime Spot was perfek! Gasvryheid, diens, netheid, behulpsaamheid en nog baie meer. Die ontbyt was wonderlik en die bediening daarvan pragtig. 'n Wonderlike ervaring.

Chrisjan B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisjan B

Het baie welkom gevoel.

Ons het baie lekker gebly en dit was baie mooi gewees. Sal definitief weer daar bly.

Johan V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Ons het in 'n mooi en rustige omgewing tuisgegaan.

Ons was baie vriendelik en hartlik ontvang. Ons verblyf was in 'n baie mooi, veilige en rustige omgewing. Ons het 'n heerlike ontbyt geniet.

Melane M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melane M

Warm and friendly.

The Prime Spot was the first overnight stop on our road trip and it set the standards high for the rest of our trip. We found the owners and staff to be warm and friendly. The accommodation was clean,comfortable and well maintained in a beautiful setting. We especially enjoyed breakfast laid out with the quaint crockery, cutlery and beautiful antique furniture. A wonderful start to our holiday, thank you.

Jeanette H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette H

Heerlik, rustig, skoon en veilig.

Die verblyf was die moeite werd en die geld werd. Ons sal weer gebruik maak van die plekkie.

Johannes (willie) D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes (willie) D

'n Groot, groot verrassing om die gastehuis te kon ontdek!

Wat 'n aangename verrassing! Dit is voorwaar 'n "prime spot". En op die koop toe is daar 'n restaurant reg langs Prime Spot. Alles was super skoon en netjies. Ons ontvangs was warm, so uit die plattelandse hart. Die tuin is pragtig en super netjies. Die eetkamer is pragtig, stylvol en alles is kraakvars skoon en heerlik. Kry 'n gasteboek net vir ons gereed! Ons gaan hom vol skryf.

Arno M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno M

Sentraal geleë en puik diens en vriendelike personeel.

Sien die sterre.

Stinus B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stinus B

Akkomodasie is smaakvol en gemaklik gemeubileer.

Outydse meubels vertoon duursaam en sommige items heel uitsonderlik . Ontvangs was vriendelik en professioneel. Ons het ons verblyf geniet.

Johanna G - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G

Was uitstekend en sal beslis weer daar tuis gaan en ook aanbeveel.

Uitstekend! Sentraal geleë, netjies, vriendelike personeel en motor veilig.

Leona V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leona V

Het sielsrus gesoek en dit by The Prime Spot gevind.

Stilte, saligheid en rustigheid. Het 'n naweek gekuier in Worcester en as werkende mamma, verblyf gesoek wat die siel sal lawe en die liggaam sal rus. My eie-tyd was dus awesome!

Andre V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie vriendelik, rustig en aangenaam.

Sien die sterre hieronder.

Kenneth M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth M

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Danie S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Uit die boonste rakke!

Vir die prys is die gehalte baie hoog. Die kamer was baie gerieflik en stil met goeie lugversorging. Die eetlokaal is goed en prakties ingerig. Die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik, selfs na-ure. Al uitdaging is die parkering. Maar oor die algemeem was die verblyf uitstekend.

Renier N - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Renier N

Skoon; vriendelike diens; waarde vir geld!

Probeer die plek gerus!

Bendert S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bendert S

Netjies, veilig en gerieflik!

Sal verblyf aanbeveel!

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 54, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYTgyODBiLTg2OTQtNGUwOC05YzAxLWYwYTU4YzQ4ZTQxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 54 Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.640734524387 19.446968915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang