The Ranch Overnight Chalets
Beskrywing
Die luukse chalets het elkeen 'n dubbelbed en 'n driekwartbed of 'n slaapbank. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort en 'n selfsorgkombuis. Die chalets is ten volle vir selfsorg toegerus en elkeen sluit 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster in. Die chalets is ideaal vir 'n paartie en klein gesin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Gaste moet asb. hul eie muskietafweermiddel saambring.
Huisreëls
Ontbyt, middagetepakkies en aandete kan vooraf teen 'n ekstra koste bestel word.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Musiek, geraas en partytjies word nie in of om die eenhede of swembaddens toegelaat nie.
Gaste moet hul eie muskietafweermiddel en swemhanddoeke saambring.
Badhanddoeke is by ontvangs beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse chalet is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die dubbelverdieping-chalet het 'n dubbelbed, 'n oopplan-selfsorgkombuis en 'n en suite-badkamer op die grondverdieping. Op die boonste verdieping is daar 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Gaste moet asb. hul eie muskietafweermiddel saambring.
Huisreëls
Ontbyt, middagetepakkies en aandete kan vooraf teen 'n ekstra koste bestel word.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Musiek, geraas en partytjies word nie in of om die eenhede of swembaddens toegelaat nie.
Gaste moet hul eie muskietafweermiddel en swemhanddoeke saambring.
Badhanddoeke is by ontvangs beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die wittebrood-chalet Kal-L'amour is in die veld tussen wild en die rustigheid van die Kalahari-son geleë. Die chalet het sonbeligting wat saans 'n romantiese atmosfeer skep. Die chalet het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n hoekbad, en 'n kombuisie met koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Gaste moet asb. hul eie muskietafweermiddel saambring.
Huisreëls
Ontbyt, middagetepakkies en aandete kan vooraf teen 'n ekstra koste bestel word.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Musiek, geraas en partytjies word nie in of om die eenhede of swembaddens toegelaat nie.
Gaste moet hul eie muskietafweermiddel en swemhanddoeke saambring.
Badhanddoeke is by ontvangs beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse chalet het 2 slaapkamers en 'n solderkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Daar is 'n dubbelbed en 2 driekwartbeddens in die solder. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Die chalet is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, stoof, oond, ketel en broodrooster in. Dit is ideaal vir groot gesinne of 'n groep vriende.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Gaste moet asb. hul eie muskietafweermiddel saambring.
Huisreëls
Ontbyt, middagetepakkies en aandete kan vooraf teen 'n ekstra koste bestel word.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Musiek, geraas en partytjies word nie in of om die eenhede of swembaddens toegelaat nie.
Gaste moet hul eie muskietafweermiddel en swemhanddoeke saambring.
Badhanddoeke is by ontvangs beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: The Ranch Overnight Chalets, Murray-plaas, N14, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang