Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ranch Overnight Chalets

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Gerrit K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie vriendelik en behulpsaam, puik diens! Lekker kos! Dit was net een nag, te kort om alles te kan geniet. Maar dit is die moeite werd om weer te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Sep 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Mooi omgewing, geen pad verkeer geraas soos gastehuise in dorpe. Die kamer was sindelik georganiseer en ons het die skoon bedegoed waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chenay S
1 nag
4.2
Aug 2022

Goeie oornagstop. Soos hulle sê in Engels "rough around the edges", maar gemaklik en waarde vir geld. Sal dit aanbeveel vir 'n oornagstop. Enigste nadeel is die geraas van die pad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Martin A
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mrt 2022

Pleasant. They upgraded me to a larger unit. Very grateful for this. Will probably stay again if required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole M
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jul 2022

Net oornag as jy goedkoop wil bly. Baie basiese eenhede wat reg is vir een nag. Kort 'n bietjie aandag en versiering. Kampeerterrein agter chalets lyk dor en sanderig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.8
Aug 2022

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2022

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
2.6
Jan 2022

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Quinn C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2021

Skoon en netjies, baie basies en klein, kan doen met 'n opgradering. Net goed vir 1 nag - instandhouding kort dringend aandag.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Eureka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: The Ranch Overnight Chalets, Murray-plaas, N14, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA700d22d87e6c321efc479ccdf93bd0466326302e973a086ddf5e5cbe465eca0252d3120e8d0e36c961c78c0f8b327507a116?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 36 5 1 4 The Ranch Overnight Chalets Farm Murray, N14 8450 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -27.91078068515 22.862730243062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang